Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
May 12, 2020Afrika-varkgriep uitbreking in die Oos-Kaap.Volgens berigte is daar ‘n uitbreking van Afrika-varkgriep in die Amathole distrik van die Oos-Kaap in die buurland. Johann Kotze, die hoof uitvoerende beampte van die Suid Afrikaanse Vark Produsente Vereniging is ons gas:...more10minPlay
May 11, 2020Namibia Genetics veiling verloop goed.Die bekende Namibia Genetics stoetveiling het onlangs plaas gevind. Paul Klein,die bestuurder van veilings by Agra, is ons gas:...more5minPlay
May 11, 2020Noord-Kaap sukkel steeds.Volgens berigte is groot gedeeltes van die Noord-Kaap in die buurland steeds baie droog. Nicol Jansen die voorsitter van Agri Noord-Kaap sluit by ons aan:...more5minPlay
May 08, 2020Hoe lyk die voeding aan skape tydens die winter maande?Watse voeding moet aan skape gegee word tydens die koue winter maande wat voorlê? Danie de Lange van Voermeester sluit vanoggend by ons aan:...more4minPlay
May 08, 2020Hoe lyk die voeding van bulle tydens die winter maande?Hoe moet daar na die voeding van stoetbulle gekyk word tydens die koue winter maande wat voorlê? Norbert Neumann van Voermeester is ons gas:...more6minPlay
May 07, 2020Landbou waarde ketting in Suid Afirka weer oop.Volgens kenners is rolspelers in die Suid Afrikaanse landbou sektor baie tevrede met die totale landbou waarde ketting wat sogenaamd oop gemaak is na die inperkings rakende die korona-virus. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA sluit by ons aan:...more7minPlay
May 06, 2020Reuse mielie oes word in Suid Afrika verwag.Volgens die jongste statistiek gaan Suid Afrika hierdie jaar die derde grootste mielie oes in geskiedenis realiseer. Johann Strauss, 'n navorser uit die buurland sluit by ons aan:...more3minPlay
May 06, 2020Namibia Genetics veiling vind vandag by die Agra/Bank Windhoek ring plaas.Die bekende Namibia Genetics stoetveiling vind vandag by die Agra/Bank Windhoek ring in die hoofstad plaas. Paul Klein,die bestuurder van veilings by Agra, is ons gas:...more4minPlay
May 05, 2020Hoe gemaak met vakbonde?Wat is die prosedure wat werkgewers, wat landbou produsente insluit, moet volg wanneer dit kom by vakbonde? Zayne Koorts, ‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan:...more5minPlay
April 30, 2020Beter produksie met hoër insette en goeie bestuur.Volgens kenners kan daar met hoër insette en goeie bestuur beter produksie by plaasdiere gelewer word.Dr. Joubert Nolte, die nasionale tegniese bestuurder: herkouers by Meadow Feeds in die buurland het ‘n artikel in die verband geskryf. Hy is ons gas:...more8minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.