Die EMS-stigting wat hom onder andere beywer vir die welstand van wildediere het in die lug van die Covid-19 pandemie, deur hul regsverteenwoordiger, ‘n beroep op die Suid Afrikaanse minister van landbou,grondhervorming en landelike ontwikkeling,me.Thoko Didiza gedoen om die slag,eet en uitvoer van wildsvleis onwettig te verklaar. Adri Kitshoff-Botha,uitvoerende hoof van Wildbedryf SA is ons gas: