Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
April 09, 2020Mielie pryse word bespreek.Johann Strauss, 'n navorser uit die buurland sluit by ons aan om die jongste mielie pryse te bespreek:...more3minPlay
April 09, 2020Gedeeltes van Namibië steeds droog.Die droogte toestande in sekere dele van die land is steeds besig om kommersiële en kommunale produsente negatief te raak. Charley Uatavi Hianja ‘n produsent in die Etanga distrik in die Kunene streek sluit vanoggend by ons aan:...more4minPlay
April 08, 2020Hoe ervaar Namibiese produsente die korona inperkings?Hoe ervaar Namibiese produsente oor die algemeen die maatreëls en inperkings as gevolg van die korona-virus? Wilfred Weise, stigter van die NAMIBIË BOERE/NAMIBIA FARMERS Facebook blad is ons gas:...more3minPlay
April 08, 2020Suid Afrikaanse vark produsente ondersteun President Ramaphosa.Die Suid Afrikaanse Vark Produsente Vereniging het die #YesMrPresident inisiatief geloods om hulle ondersteuning aan President, Cyril Ramaphosa, rakende die korona-virus te toon. Die inisiatief behels om 'n foto te neem en dit op sosiale media te deel met die #YesMrPresident woorde wat in die foto verskyn. Johann Kotzé, die hoof uitvoerende beampte van die Suid Afrikaanse Vark Produsente Vereniging is ons gas:...more7minPlay
April 07, 2020Waarna kan jy uitsien in die maand se weergawe van Agra se Ring?Waarna kan jy uitsien in die maand se weergawe van Agra se Ring? Chrislemien Stroh, die senior bestuurder vir bemarking by Agra sluit by ons aan:...more4minPlay
April 07, 2020Watertoewysing in Suid Afrika sal gesentraliseer word.Die Suid Afrikaanse Minister van Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, het onlangs bekendgemaak dat watertoewysing gesentraliseer sal word by ‘n Johannesburgse beheersentrum tydens die Covid-19 inperking. Drickus Botha, die ondervoorsitter van die TLU SA se Waterkomitee is ons gas:...more5minPlay
April 06, 2020Baie uitdagings in Noord-Kaap as gevolg van droogte en korona.Volgens berigte is groot gedeeltes van die Noord-Kaap steeds baie droog. Daar is ook uitdagings rakende die hulp wat aan droogte geteisterde omgewings verleen word. Nicol Jansen die voorsitter van Agri Noord-Kaap sluit by ons aan:...more6minPlay
April 06, 2020Pa en seun ontwerp 'n handreiniger toestel.‘n Pa en seun van Bultfontein in die buurland het ‘n patent ontwerp wat besighede in die korona tyd ‘n beter oplossing bied om handreiniger toe te dien, deur dit in ‘n staander te sit wat deur die voet beheer word. Michris Janse van Rensburg is die boer en sluit by ons aan:...more4minPlay
April 03, 2020Droogte hulp gaan voort.Volgens berigte is daar steeds gedeeltes van die land wat gebuk gaan onder erge droogte toestande. Die voorsitter van die Namibië Boere Droogte Hulp groep,Henriette Le Grange is ons gas:...more3minPlay
April 03, 2020Hoe werk landbou tydens Korona?Die reels en regulasies waaronder landbou produsente onderwerp is tydens die inperking as gevolg van die Korona-virus pandemie is bekend gemaak. Die Minister van Landbou, Calle Schletwein sluit by ons aan:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.