Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
April 02, 2020Wat behoort in 'n boer se noodhulp kassie vir diere op die plaas te wees?Wat behoort in 'n boer se noodhulp kassie vir diere op die plaas te wees? Dr. Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic is ons gas:...more4minPlay
April 02, 2020Haarwurm veroorsaak probleme.Volgens berigte is daar erge besmetting van vee deur haarwurms in al nege provinsies van Suid Afrika aangemeld. Vir 'n Namibiese perspektief sluit ons aan by Hennie Brisley van MSD Animal Health:...more4minPlay
April 01, 2020Hoe gemaak as 'n slang jou byt?Francois Theart ‘n navorser by die Namibiese Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie is ‘n kundige oor slange en het by Luton Koorts gekuier om te gesels oor die prosedure om te volg wanneer mens of dier deur ‘n slang gebyt word:...more6minPlay
April 01, 2020Wat maak rommel status aan produsente?Dr. Kobus Laubscher ‘n bekende landbou ekonoom sluit uit die buurland by ons aan om die uitwerking van die onlangse afgradering van Suid Afrika na rommel status op produsente te bespreek:...more4minPlay
March 31, 2020Nuwe SA rekord pampoen trap skaal op 860 kilogram.Piet Lotz, ‘n boer van die Riversdal omgewing in die buurland het die nuwe Suid Afrikaanse rekord opgestel met sy reuse pampoen wat 860 kilogram geweeg het. Hy is ons gas:...more4minPlay
March 30, 2020Afrikaner veiling verloop goed.‘n Produksie veiling van Afrikaner beeste is onlangs op Otjiwarongo gehou. Agra het die veiling aangebied. Henno Badenhorst van Agra sluit by ons aan om die veiling te bespreek:...more3minPlay
March 30, 2020Wol veilings gekanselleer.Volgens berigte is alle wol veilings gekanselleer asgevolg van die korona-virus pandemie wêreld wyd. Leon de Beer, Hoofbestuurder van die Wolkwekersvereniging van Suid Afrika is ons gas:...more3minPlay
March 27, 2020Voermeester bly woeker tydens inperking.Christo du Plessis die bemarkings bestuurder van Voermeester sluit vanoggend by ons aan om die werksaamhede van Voermeester tydens die inperking as gevolg van die korona-virus te bespreek:...more4minPlay
March 27, 2020Veiligheid op plase in gedrang asgevolg van Korona-virus.Vrese bestaan oor die veiligheid op plase in Suid Afrika asgevolg van die totale inperking rakende die korona-virus. Tommie Esterhuyse, die voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee is ons gas:...more4minPlay
March 26, 2020Wat van landbou tydens korona?Die president van die Namibiese landbou Unie, Piet Gouws sluit by ons aan om die jongste in verband met die korona-virus uit ‘n landbou oogpunt te deel:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.