Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
March 17, 2020Landbou Weekblad stel herlewingslandboukonferensies uit.Landbou Weekblad het bekend gemaak dat hulle herlewingslandboukonferensies uitgestel word as gevolg van die Covid-19-pandemie. Die redakteur van die bekende landbou tydskrif, Chris Burgess is ons gas:...more4minPlay
March 16, 2020Veilings pryse bly steeds goed.Henno Badenhorst van Agra sluit by ons aan om die jongste veilings pryse by beeste te bespreek:...more3minPlay
March 16, 2020Droogtehersteldag 'n groot sukses.Landbouweekblad het onlangs in samewerking met GWK ‘n sogenaamde droogtehersteldag op Prieska in die buurland aangebied. Dit is die tweede keer wat so droogtehersteldag aangebied word.Amelia Genis,’n bekende joernalis van Landbouweekblad, en een van die organiseerders van die dag is ons gas:...more6minPlay
March 13, 2020Is daar nog reën op pad?Johan van den Berg ‘n bekende klimatoloog van Santam Landbou in Suid Afrika sluit by ons aan om die jongste reën voorspellings te bespreek:...more3minPlay
March 13, 2020Finale reëlings vir dankseggens diens word deur gegee.Francis Jeffrey, een van die organiseerders van die landwye dankseggens diens vir die goeie reën wat oor groot gedeeltes van die land ontvang is, sluit by ons aan om die finale reëlings vir Sondag deur te gee:...more4minPlay
March 12, 2020Voermeester en Bank Windhoek bied weereens ‘n Jeug-Bees beoordeling kursus en kompetisie aan.Voermeester en Bank Windhoek het verlede jaar vir die eerste keer ‘n Jeug-Bees beoordeling kursus en kompetisie aangebied. Hierdie jaar word dit weer aangebied. Luton het by Dawid Krause van Voermeester gaan kuier om daaroor te gesels:...more9minPlay
March 12, 2020Kameeldoringbome vrek oor groot gedeeltes van Namibië.Volgens verskeie plasings op Facebook is daar baie vrektes van kameeldoringbome landwyd.Van die omgewings wat genoem word is Leonardville,Dordabis, Okahandja en verskeie gedeeltes van die suide. Johan Wentzel,'n bekende plantkundige is ons gas:...more6minPlay
March 11, 2020TLU SA stem nie saam oor waarde van eiendomme.Munisipaliteite in Suid-Afrika is in die proses om eiendomme te inspekteer vir algemene of aanvullende waardasierolle. Volgens die TLU SA is daar volgens hulle onredelike verhogings van die waarde van eiendomme. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van die organisasie is ons gas:...more7minPlay
March 11, 2020Graan SA se nuwe Voorsitter gesels met Luton.Graan SA het onlangs hulle jaarlikse kongres gehou. Derek Mathews is as die nuwe Voorsitter verkies en is ons gas:...more3minPlay
March 10, 2020Dok Faffa bespreek vergiftiging by diere.Dr. Faffa Malan, bestuurder van die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid Afrika sluit by ons aan om vergiftiging by diere te bespreek:...more5minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.