Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
March 10, 2020Pluimveeprodusente hou vergadering.Die Pluimveeprodusente-vereniging hou binnekort hulle jaarlikse ledevergadering wat gevolg word deur ‘n inligtingsessie. Petrina Sakaria van die Namibiese Landbou-unie vertel vir ons meer:...more3minPlay
March 09, 2020Hoe hou ek daai skoot in die kol?Ek het ‘n draai gaan maak by Agra Safari Den, in die hoofstad, om te hoor wat die akkuraatheid van gewere kan beinvloed. Tim Fulle die geweersmit by Agra Safari Den in Auas Valley het vir my meer vertel:...more7minPlay
March 09, 2020Mielie pryse kan moontlik daal.Volgens kenners kan die bogemiddelde mielieoes in Suid Afrika pryse laat daal. Johann Strauss, 'n navorser uit die buurland sluit by ons aan:...more3minPlay
March 06, 2020Nuwe vuurwapen wet word bespreek.Die nuwe vuurwapen wet sal binnekort in die regeringskoerant gepubliseer word. Kallie Venske, Voorsitter van die Vuurwapeneienaarsvereniging van Namibië oftewel Goan is ons gas om die nuwe wet en die pad vorentoe te bespreek:...more6minPlay
March 06, 2020Lekker kuier vir droogte hulp!!!Die Namibië Boere Droogte Hulp groep bied môre ‘n kuier geleentheid aan om fondse in te samel vir droogte hulp. Kosmos 94.1 is die eksklusiewe radio vennoot. Die voorsitter van die groep,Henriette Le Grange sluit by ons aan:...more4minPlay
March 05, 2020Daar word dankie gesê vir reën.Daar word ‘n landwye dankseggens diens beplan vir die goeie reën wat oor groot dele van die land voorgekom het.Francis Jeffrey, een van die organiseerders van die dag is ons gas:...more3minPlay
March 05, 2020Swakara word bespreek.Anette Steyn, die Media komitee voorsitter van Swakara, sluit by ons aan om die Swakara bedryf te bespreek:...more4minPlay
March 04, 2020Heinings en drade op plase kan ‘n groot bedreiging vir voëls inhou.Heinings en drade op plase kan ‘n groot bedreiging vir voëls inhou. Daar is egter maniere hoe boere hul heinings kan aanpas, sodat voëlspesies nie hierdeur bedreig word nie. Ernst Retief van BirdLife South Africa is ons gas:...more8minPlay
March 04, 2020Die koronavirus kan landbou in die streek beinvloed.Dr. Kobus Laubscher ‘n bekende landbou ekonoom uit die buurland sluit by ons aan om die uitwerking van die koronavirus op die landbou bedrywighede in die Suider Afrikaanse streek te bespreek:...more4minPlay
March 03, 2020Namibiese droëland mielies lyk goed.Gernot Eggert, ‘n droëland mielieprodusent en die voormalige Voorsitter van die Akkerbou Produsente Vereniging gesels vanoggend met die landbou program oor die jongste stand van sake by Namibië se akkerbouers. Daar was groot kommer oor die seisoen se opbrengste gedurende Januarie maar met die wydverspreide reënval van die afgelope twee weke is daar nou groot verligting....more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.