Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
February 25, 2020Diesel diefstal veroorsaak probleme.Volgens kenners moet produsente in die buurland op hulle hoede wees vir dieseldiefstal omdat dieselpyplyne gereeld onder misdadigers deurloop. Tommie Esterhuyse, die voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee is ons gas:...more3minPlay
February 24, 2020Veiling verloop fantasties.Gert van Wyk en gasverkopers het onlags ‘n kleinvee stoetveiling aangebied. Jimmy O’Kennedy,een van die gasverkopers,sluit by ons aan om die veiling te bespreek:...more2minPlay
February 24, 2020Springkane kan moontlik groot skade aanrig.Volgens kenners is daar ‘n uitbreking van Bruin springkane in die Karoo in Suid Afrika en gedeeltes van Namibië. Dr.Gehard Verdoorn ‘n gifkenner gemoeid met CropLife SA sluit by ons aan:...more5minPlay
February 21, 2020Spar Swakopmund staan landbouers by.Spar in Swakopmund het tydens Februarie maand ‘n inisiatief om landbouers by te staan. Leanie du Preez van Spar Swakopmund is ons gas:...more2minPlay
February 21, 2020Bek en klouseer en Suid Afrikaanse bees pryse.Met die verbod op veilings, as gevolg van Bek en klouseer wat onlangs opgehef is in die buurland sluit ons aan by Dr. Johann van der Merwe, Direkteur van AMT in die buurland, om te hoor hoe dit bees pryse sal affekteer:...more4minPlay
February 20, 2020‘n Foundations for Farming kursus vind binnekort plaas.Die Adonai Trust bied ‘n Foundations for Farming kursus aan van die 18de tot die 20ste Maart. Monika Barnard wat die opleidings kursus organiseer sluit by ons aan:...more4minPlay
February 20, 2020Minimum loon in Suid Afrika verhoog.‘n Verhoging van 3,8% vir die minimum loon in Suid Afrika is onlangs deur die Suid Afrikaanse department van arbeid aangekondig. Dit tree op 1 Maart in werking. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:...more5minPlay
February 19, 2020Gert van Wyk en gasverkopers hou ‘n kleinvee stoetveiling.Gert van Wyk en gasverkopers hou later die week ‘n kleinvee stoetveiling. Hy sluit by ons aan:...more3minPlay
February 19, 2020Landbouweekblad hou op die 6de Maart ‘n droogtehersteldag op Prieska.Landbouweekblad in samewerking met GWK hou op die 6de Maart ‘n sogenaamde droogtehersteldag op Prieska in die buurland. Dit is die tweede keer wat so droogtehersteldag aangebied word. Amelia Genis,’n bekende joernalis van Landbouweekblad, en een van die organiseerders van die dae is ons gas:...more8minPlay
February 18, 2020Hoe gemaak met plaaswerkers wanneer ek my plaas verkoop?Hoe gemaak met plaaswerkers wanneer ek my plaas verkoop?Zayne Koorts,‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.