Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
February 18, 2020Die Central Select bul veiling vind binnekort plaas.Die bekende Central Select bul veiling vind op die 27ste Februarie plaas. Paul Klein van AGRA sluit vanoggend by ons aan:...more3minPlay
February 17, 2020President Cyril Ramaphosa se staatsrede word verder bespreek.Reaksie word steeds ontvang oor President Cyril Ramaphosa van Suid Afrika se onlangse staatsrede. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:...more6minPlay
February 14, 2020Wat maak die veilings pryse?Henno Badenhorst van Agra sluit by ons aan om die jongste veilings pryse te bespreek:...more2minPlay
February 14, 2020Die huidige reën seisoen toon sterk ooreenkomste met die seisoen van 1987-88.Volgens Johan van den Berg ‘n bekende klimatoloog in Suid Afrika is daar sterk ooreenkomste in die huidige reën seisoen en die reën seisoen van 1987-88 .Hy is ons gas:...more5minPlay
February 13, 2020TLU SA veroordeel verpligte watermeters.TLU SA het in ‘n amptelike brief aan die Suid Afrikaanse Minister van Waterwese en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, kapsie gemaak teen ‘n kennisgewing oor die verpligte installering van watermeters vir besproeiingsboere. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:...more6minPlay
February 13, 2020Produksie van katoen neem af.Katoen SA se eerste amptelike produksie skatting dui op ‘n afname van 30% in die 2019/2020 produksie jaar. Hennie Bruwer, die Hoof Uitvoerende Beampte van Katoen SA is ons gas:...more3minPlay
February 11, 2020Beurtkrag veroorsaak probleme vir landbouers.Volgens berigte vind sogenaamde beurtkrag in Suid Afrika steeds plaas en kan in die toekoms ander lande in die streek, soos Namibië ook affekteer. Dr. Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom sluit uit die buurland by ons aan:...more6minPlay
February 10, 2020Landbou praatjie word aangebied.AgriCulture Alive bied weer ‘n praatjie aan waarby produsente kan baat vind. Wiebke Volkmann een van die fasiliteerders van die program is ons gas....more3minPlay
February 10, 2020Hoe vertoon vleis en varsproduk pryse in Suid Afrika?Dr. Johann van der Merwe Direkteur van AMT in Suid-Afrika sluit by ons aan om die jongste vleis en varsprodukte pryse in die buurland te bespreek:...more5minPlay
February 07, 2020Program vir opkomende boere verloop steeds goed.Die Sernick groep van Suid Afrika het onlangs ‘n vennootskap gesluit met Future Farmers om jong opkomende boere te help om ondervinding in die kommersiële sektor te bekom. Nick Serfontein, Voorsitter van die Sernick groep is ons gas:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.