Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
February 06, 2020Suiwel bedryf onder groot druk.Volgens kenners ervaar die suiwel bedryf in Namibië groot druk. ‘n Vergadering is ook onlangs in die verband gehou. Kokkie Adriaanse, die Voorsitter van die Suiwelprodusente Vereniging is ons gas:...more4minPlay
February 06, 2020Vervoer van bees en bok velle word bespreek.Mag bees en bok velle oor die sogenaamde rooilyn in Namibië vervoer word? Dr Anja Boshoff-De Witt van die Vleisraad sluit by ons aan:...more3minPlay
February 05, 2020Invoer tariewe op buitelandse hoender.Die Suid Afrikaanse regering het bekend gemaak dat daar in die toekoms invoer tariewe op buitelandse hoender gehef sal word. Izaak Breitenbach, die Algemene Bestuurder van die Suid Afrikaanse Pluimveevereniging is ons gas:...more4minPlay
February 05, 2020Burre bespreek die droogte.Burre Burger die stigter van Droogte Hulp met Burre Burger sluit by ons aan om die voortslepende droogte situasie in dele van Suid Afrika te bespreek:...more3minPlay
February 04, 2020Die LPO het 'n opname geloods.Die Lewendehawe Produsente Organisasie of LPO het bekend gemaak dat hulle ‘n opname loods om te bepaal hoeveel lewendehawe tydens die droogte verloor is. Thinus Pretorius die Voorsitter van die LPO is ons gas:...more3minPlay
February 04, 2020Alkohol op plase word bespreek.Kosmos 94.1 se Vroegoggend program gefokus op die landbou kry gereeld navrae oor arbeids aangeleenthede op plase. Zayne Koorts,‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan om alkohol op plase te bespreek:...more3minPlay
February 03, 2020Eden Greenfields se Bestuurende Direkteur sluit by ons aan.Eden Greenfields bied verskeie werks winkels aan om produsente op te lei. Die Bestuurende Direkteur van Eden Greenfields, Charles Mambatu, is ons gas:...more4minPlay
February 03, 2020Meer mielies word geplant.Ondanks laat somer reëns wat aanplantings vertraag het, het Suid Afrika se mielieboere kenners verras deur meer mielies aan te plant as wat die aanvanklike voorneme was. Johann Strauss, ʼn navorser uit die buurland sluit by ons aan:...more2minPlay
January 31, 2020Wagyu inligtings dag vind plaas.Die Namibian Wagyu Society bied op die 28ste Februarie ‘n Wagyu inligtings dag aan. Johan Orffer van die Namibian Wagyu Society is ons gas:...more5minPlay
January 31, 2020Kuier vir droogtehulp!!!Die Namibië Boere Droogte Hulp groep hou weer ‘n kuier geleentheid op 7 Maart om fondse in te samel vir droogtehulp. Die voorsitter van die groep,Henriette Le Grange sluit by ons aan:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.