Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
January 22, 2020Opleiding vir plaas werkers word aangebied.Volgens kenners is die opleiding van plaaswerkers belangrik.Dassies Farm Workers Training Camp bied opleiding vir plaaswerkers aan. Jacobus Swartbooi van Dassiesfarm is ons gas:...more5minPlay
January 21, 2020Diere in pad reserwes bly 'n probleem.Diere wat in die padresewes wei en gras wat in die pad reserwes vir diere gesny word, bly steeds ‘n groot besprekingspunt. Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewers Vereniging sluit by ons aan:...more3minPlay
January 21, 2020Verskeie uitdagings vir die sitrus bebryf in Suid Afrika vir 2020.Volgens kenners het die sitrus bedryf in Suid Afrika verskeie uitdagings in 2020. Justin Chadwick, die Uitvoerende Hoof van die Suid Afrikaanse Sitruskwekersvereniging sluit by ons aan:...more4minPlay
January 20, 2020Plaas verhuring word bespreek.Hoe gemaak om die waarde te bepaal waarvoor jy jou plaas kan verhuur? Alex McDonald van Namagri sluit by ons aan:...more4minPlay
January 20, 2020Probleme met braai hout verby.Laas jaar Desember was daar ‘n probleem rakende die uitvoer van verpakte hout. Die President van die Namibiese houtskool Vereniging, Michael Dege is ons gas:...more5minPlay
January 17, 2020Aftrede by plaas werkers word bespreek.Kosmos 94.1 se Vroegoggend program gefokus op die landbou kry gereeld navrae rakende arbeids aangeleenthede op plase. Zayne Koorts,‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan:...more4minPlay
January 17, 2020Onteining sonder vergoeding bly in die nuus.Diegene wat kommentaar wil lewer op die voorgestelde wysiging van artikel 25 van die Suid Afrikaanse Grondwet om die voorwaardes van onteiening sonder vergoeding duidelik aan te dui, het net tot 31 Januarie. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:...more6minPlay
January 16, 2020Wurms rig skade aan.Verskeie wurms is besig om groot skade aan plante aan te rig in Namibië. Dit wil voorkom of die wurms die sogenaamde larwes van motte is. Riaan Momberg van Efekto is ons gas:...more7minPlay
January 16, 20202020 se eerste wolveiling verloop goed.Volgens kenners het die eerste wolveiling in 2020 goeie pryse gerealiseer vir Suid Afrikaanse produsente. Leon de Beer, Hoofbestuurder van die Wolkwekersvereniging van Suid Afrika sluit by ons aan:...more3minPlay
January 15, 2020Namibiër beoordeel Wêreld kampioenskappe.Sigi von Lüttwitz ‘n produsent van Namibië is aangewys as een van die beoordelaars van die 6de Brahman-Wêreld kampioenskappe. Hy is ons gas:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.