Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
January 06, 2020Die vang van wild word bespreek.Dr. Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic sluit by ons aan om die vang van wild te bespreek:...more4minPlay
December 11, 2019Help vandag landbouers in nood!!!Die Namibië Boere Droogte Hulp groep het verskeie projekte om produsente by te staan in die moeilike tyd.Die voorsitter van die groep,Henriette Le Grange sluit by ons aan:...more5minPlay
December 11, 2019Mynbou en landbou kompeteer volgens kenners vir grond.Mynbou en landbou kompeteer volgens kenners vir grond in verskeie lande.Janse Rabie, beleidshoof vir natuurlike hulpbronne by Agri SA in die buurland sluit by ons aan:...more3minPlay
December 09, 2019Boskos word bespreek.Dr. Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic sluit by ons aan om byvoeding by vee te bespreek en meer spesifiek om boskos in die verband te bespreek:...more5minPlay
December 09, 2019Dan Kriek bedank as Agri SA se voorsitter.Soos ons reeds in die nuus gehoor het, gaan Dan Kriek as voorsitter van Agri SA die einde van die jaar uitree. Die huidige onder-voorsitter Pierre Vercueil gaan as waarnemende voorsitter dien en hy sluit by ons aan:...more4minPlay
December 06, 2019Vlieë kan verliese op plase veroorsaak.Volgens kenners kan een enkele vlieg 18 sent se verlore produksie per dag, of N$65,50 per jaar, in ‘n kalf veroorsaak. Riaan Momberg van Efekto sluit by ons aan om die beheer van vlieë op plase te bespreek:...more3minPlay
December 06, 2019Onteiening sonder vergoeding in Suid Afrika bly in die nuus.Die voorgestelde bewoording vir die wysiging van Artikel 25 van die Suid Afrikaanse Grondwet om onteiening sonder vergoeding duidelik te omskryf is bekend gemaak. Louis Meintjies, die President van die TLU SA is ons gas:...more4minPlay
December 05, 2019'n Vennootskap rakende bos beheer en die gebruik van biomassa word verleng.Agribank en en die GIZ / Ministerie van Landbou, Water en Bosbou het bekend gemaak dat hulle, hulle samewerkings ooreenkoms oor die beheer van bosse en die benutting van biomassa met nog twee jaar verleng het. Progress Kashandula die Bestuurder van die De-bushing Advisory Service, wat die projek bestuur, sluit by ons aan:...more11minPlay
December 05, 2019Die Suid Afrikaanse landbou trek swaar.Die Suid Afrikaanse ekonomie het in die derde kwartaal weer ingekrimp.In dieselfde tydperk het die landbou ‘n inkrimping van 3,6 persent ervaar. Dr. Kobus Laubscher, ‘n bekende landbou ekonoom uit die buurland sluit by ons aan:...more6minPlay
December 04, 2019Veiligheids wenke tydens die feesseisoen.Die feesseisoen is om die draai en daarmee saam bestaan die moontlikheid dat baie in die landbougemeenskap hulle plase tydens die seisoen verlaat. Thinus Pretorius van die Gesamentlike Misdaad Voorkomings Forum sluit by ons aan:...more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.