Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
November 25, 2019Watse uitwerking gaan swart Vrydag op vars produkte hê?Watse uitwerking gaan sogenaamde swart Vrydag op vars produkte hê? Dr. Johann van der Merwe Direkteur van AMT in die buurland is ons gas:...more4minPlay
November 25, 2019Diere op paaie 'n gevaar.Volgens kenners is daar asgevolg van die voortslepende droogte baie wilde en mak diere wat langs nasionale paaie wy. Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewers Vereniging sluit by ons aan:...more5minPlay
November 22, 2019Bessie projek verloop goed.Vroeër die jaar het Mashare irrigation begin met ‘n bloubessie verbouings projek genaamd Mashare berries. Die projek is in die noorde van Namibië geleë. Izak Grobbelaar van Mashare berries sluit by ons aan om die jongste oor die projek te deel:...more4minPlay
November 22, 2019Ons gesels oor 'n aanlyn landbou akademie.Die International Agricultural Academy for Africa is ‘n aanlyn landbou akademie wat nou ook in Namibië kursusse aanbied. Richardo Cloete van die akademie is ons gas:...more3minPlay
November 21, 2019Vleiskonyne in Namibië.Johann Potgieter, ‘n vleiskonyn boer van Karibib, sluit by ons aan om die soort boerdery te bespreek:...more4minPlay
November 21, 2019Kuier vir droogtehulp.Namibië Boere Droogtehulp bied môre ‘n geleentheid aan om geld in te samel vir die droogtehulp fonds. Adri Oosthuizen wat die geleentheid reël is ons gas:...more3minPlay
November 20, 2019'n Suid Afrikaanse landbou skool het Namibië besoek.Die Augsburg Landbougimnasium van Suid Afrika het die week ‘n besoek aan Namibië gebring.Een van die leerders van die landbou skool, Quenè Greyling sluit by ons aan:...more4minPlay
November 20, 2019Bek en klouseer bly steeds in die nuus.Die bek en klouseer uitbreking die Limpopo streek in die buurland bly steeds in die nuus. Wild en vee veilings in sekere streke van Suid-Afrika is as gevolg van die uitbreking gestaak. Die TLU SA is besig om ‘n data basis vir produsente in die verband op te stel. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:...more5minPlay
November 19, 2019Nick Serfontein is Suid Afrika se boer van die jaar.Nick Serfontein, ‘n bekende Suid Afrikaanse boer en die Voorsitter van die Sernick groep is as Landbouskrywers SA se Boer van die jaar aangewys. Hy sluit by ons aan uit die buurland uit:...more3minPlay
November 19, 2019Die huidige droogte se ekonomiese effek word bespreek.Die huidige droogte het volgens kenners ‘n groot negatiewe effek op verskeie produsente in die streek gehad. Volgens berigte is daar nagenoeg 400 produsente in die Noord-Kaap wat op die drumpel staan om hulle boerdery te staak. Wat is die ekonomiese gevolge vir die streek? Dr. Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom sluit uit die buurland by ons aan:...more5minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.