Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
December 04, 2019Wat maak die speenkalf pryse?Henno Badenhorst van Agra sluit by ons aan om die jongste speenkalf pryse te bespreek:...more3minPlay
December 03, 2019Hoe lyk die jongste reën vooruitsigte?Die reën vooruitsigte vir Namibië en die streek bly steeds in die nuus. Johan van den Berg ‘n bekende klimatoloog in Suid Afrika is ons gas:...more3minPlay
December 02, 2019Arbeids aangeleenthede onder bespreking.Kosmos 94.1 se Vroegoggend program gefokus op die landbou kry gereeld navrae oor arbeids aangeleenthede op plase. Zayne Koorts,‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan:...more4minPlay
December 02, 2019Die Suid Afrikaanse wol bedryf word bespreek.Leon de Beer, Hoofbestuurder van die Wolkwekersvereniging van Suid Afrika sluit by ons aan om die afgelope jaar in die wol bedryf te bespreek:...more5minPlay
November 29, 2019Die verwoestende siekte Kriptosporidiose word bespreek.Kriptosporidiose is ‘n baie ernstige siekte wat volgens kenners ‘n magdom skape en beeste aantas in die buurland. Dr. Liezel Wasserman, veearts van Clocolan in die Vrystaat, en kenner op die gebied van die protosootiese toestand kriptosporidoise is ons gas:...more8minPlay
November 29, 2019Suid Afrika se finale produksie skatting van mielies vir 2019 is bekend gemaak.Die Suid Afrikaanse Oesskattingskomitee het die finale produksie skatting van mielies vir 2019 bekend gemaak. Johann Strauss, 'n navorser uit die buurland sluit by ons aan:...more3minPlay
November 28, 2019TLU SA durf die Vierde Industriële Rewolusie aan.TLU SA het ‘n baanbrekerstap geneem om volhoubare voedselsekerheid en -produksie te probeer verseker met die sogenaamde Vierde Industriële Rewolusie. In die verband het hulle besluit om ‘n samewerkingsooreenkoms met IQ Logistica te begin. Louis Meintjes, die President van TLU SA is ons gas:...more4minPlay
November 28, 2019Nick Serfontein gesels oor opkomende boere.Nick Serfontein, Voorsitter van die Sernick groep in Suid Afrika, en Landbouskrywers SA se Boer van die jaar, het ‘n projek geloods waar opkomende boere die regte opleiding en finansiële bystand kry. Hy sluit vanoggend by ons aan:...more3minPlay
November 26, 2019Roots Agri Village word bespreek.Roots Agri Village is ‘n baie interessante landbou ontwikkeling wat aanvanklik begin is by Stampriet. Luton Koorts het met Johan Rickert, die ontwikkelaar van die projek, by hulle kantore in Windhoek gesels oor die interessante konsep:...more7minPlay
November 26, 2019Akkerbouers hou vergadering rakende GM mielies.Sommige akkerbouprodusente beoog om toestemming te vra van die Raad vir Bioveiligheid van die Nasionale Kommissie vir Navorsing, Wetenskap en Tegnologie vir die bekendstelling van geneties gemodifiseerde (GM) mielies, vir landboudoeleindes in Namibië. Andre Faul 'n omgewings wetenskaplike van Geo Pollution Technologies is ons gas:...more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.