Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
January 14, 2020Die Noord-Kaap in die buurland is amptelik verklaar as ‘n ramp gebied.Die Noord-Kaap in die buurland is amptelik verklaar as ‘n ramp gebied asgevolg van die droogte. Daar is onmiddelik R200 miljoen bewillig vir die doel. Dit wil volgens berigte wel lyk of die fondse gebruik gaan word om boorgate in die provinsie te sink. Nicol Jansen die voorsitter van Agri Noord-Kaap sluit by ons aan:...more5minPlay
January 14, 2020Eerste veilings vir die jaar verloop goed.Volgens berigte het die plaaslike kommersiële veilings op ‘n goeie noot afgeskop met goeie pryse wat behaal is. Henno Badenhorst van Agra is ons gas:...more2minPlay
January 10, 2020Boskos kan weiding help herstel.Weiding is besig om te herstel na die goeie reën wat oor groot gedeeltes van die land geval het. Volgens kenners moet die weiding kans gegee word om te herstel. Boskos kan in die verband help. Piet Nolte ‘n boskos kenner is ons gas:...more4minPlay
January 10, 2020Vlieë veroorsaak probleme.Met die reën wat in groot gedeeltes van die land voorgekom het, is daar baie vlieë wat uitbroei en op plase voorkom. Die vlieë veroorsaak verskeie uitdagings vir vee produsente. Hennie Brisley van MSD animal health sluit by ons aan:...more4minPlay
January 09, 2020Piet Blaauw gesels oor 'n unieke jakkals roep toestel.Piet Blaauw is die ontwerper van ‘n nuwe unieke sogenaamde jakkals roep toestel. Hy is ons gas:...more5minPlay
January 09, 2020Die Vleisraad kondig prys stygings aan.Die Vleisraad het bekend gemaak dat verskeie pryse van onder andere permitte in 2020 styg. Johan Engelbrecht van die Vleisraad sluit by ons aan:...more3minPlay
January 08, 2020Byvoeding tydens die groen seisoen word bespreek.Watse sogenaamde byvoeding kan nou aan beeste gegee word na die reën en die natuurlike weiding wat begin herstel het? Norbert Neumann van Voermeester is ons gas:...more3minPlay
January 08, 2020Suid Afrikaanse mielie produsente is besig met aanplantings vir die seisoen.Suid Afrikaanse mielie produsente is besig met aanplantings vir die seisoen. Johann Strauss, ʼn navorser uit die buurland sluit by ons aan:...more3minPlay
January 07, 2020Hoe lyk die reën vooruitsigte?Johan van den Berg ‘n bekende klimatoloog in Suid Afrika sluit by ons aan om die jongste reën vooruitsigte vir die jaar te bespreek:...more4minPlay
January 07, 2020Reën neerslae in Namibië word bespreek.Die voorsitter van die Namibië Boere Droogte Hulp groep,Henriette Le Grange sluit vanoggend by ons aan om die reën neerslae oor die land te bespreek:...more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.