Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
January 30, 2020Weidingsbestuur bly belangrik.Die EU/Ministerie van Landbou,Water en Bosbou, befondsde projek wat die implementering van die nasionale weidingsbestuur beleid afgeskop het, het einde Desember 2019 ten einde geloop en is afgesluit. Hieruit is ‘n klomp lesse geleer, en die beste praktyke en voorstelle van produsente is saamgevat in ‘n handleiding. Luton Koorts het met Roelie Venter van die Namibiese Landbou Unie by hulle kantore gesels oor die handleiding en die pad vorentoe in die verband:...more5minPlay
January 30, 2020Groot skenking vir droogte hulp.Tydens ‘n geleentheid by die kantore van Namibian Breweries Limited is daar ‘n bedrag van N$ 585000 aan die Dare to Care rampfonds oorhandig deur Namibian Breweries Limited. Die fonds word onder andere deur die Namibiese Landbou Unie bestuur. Luton Koorts het tydens die geleentheid met die Pesident van die Unie,Piet Gouws gesels:...more3minPlay
January 29, 2020Hofmeyr bekamp misdaad effektief.Misdaad in die Oos-Kaapse dorp Hofmeyr in die buurland is byna oornag iets van die verlede na die stigting van ‘n bedryfskamer wat die distrik bedien. Ettiene Roux,’n skaap boer van die omgewing en lid van die uitvoerende komitee is ons gas:...more10minPlay
January 29, 2020Onstabiliteit in dele van die Midde Ooste kan Suider Afrika negatief raak.Die berigte van politieke en ekonomiese onstabiliteit in dele van die Midde Ooste kan volgens kenners moonlik ‘n uitwerking hê op die landbou ekonomie in die Suider Afrikaanse streek. Dr.Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom sluit uit die buurland by ons aan:...more4minPlay
January 28, 2020Kommando wurms veroorsaak probleme.'n Bekende plaag bestrydings kenner uit Suid Afrika,Dr.Gerhard Verdoorn, sluit by ons aan om Herfs-Kommando wurms en Afrika-kommando wurms en die bestryding daarvan te bespreek:...more6minPlay
January 27, 2020Jongste veilings pryse word bespreek.Henno Badenhorst van Agra sluit by ons aan om die jongste veilings pryse te bespreek:...more3minPlay
January 27, 2020Kenners waarsku oor slenkdalkoors.Volgens kenners kan slenkdalkoors met die goeie reëns wat in gedeeltes van Namibie voorgekom het, dalk 'n probleem wees hierdie jaar. Dr.Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic is ons gas:...more5minPlay
January 23, 2020Slange kan dalk meer gereeld rond beweeg.Met die warmer temperature en reën wat in groot gedeeltes van die land voorkom is die kanse daar dat slange meer gereeld sal rond beweeg. Francois Theart ‘n navorser by die Namibiese Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie is ‘n kundige oor slange en sluit by ons aan:...more4minPlay
January 23, 2020Veediefstal neem oor die afgelope feesseisoen af in Suid Afrika.Die Suid Afrikaanse Veediefstalvoorkomingsforum het ‘n algemene tendens oor die afgelope jare bevestig en dit is dat daar ‘n toename in veediefstal is tydens die feesseisoen. Verbasend was dit hierdie afgelope fees seisoen nie die geval nie, met ‘n merkwaardige afname . Willie Clack voorsitter van die forum is ons gas:...more4minPlay
January 22, 2020Kompos word bespreek.Kompos is volgens kenners ‘n goedkoop alternatief vir kunsmis.Johan Wentzel is ‘n kenner op die gebied en het by Kosmos 94.1 kom inloer:...more11minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.