Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
November 18, 2019Luton gesels met Bertha Iyambo by die NLU kantore.Die Namibiese Landbou Unie het onlangs hulle jongste kwartaalikse verslag bekend gemaak. Die verslag toon onder andere dat dit nie meer ekonomies lewensvatbaar is om met beeste op 5000 hektaar te boer nie, maar wel op 7500 hektaar.Ek het by die NLU kantore met Bertha Iyambo, ‘n navorser by die NLU hier gesels....more3minPlay
November 18, 2019Beurtkrag bedreig plaas veiligheid.Volgens kenners kan die voorkoms van beurtkrag in Suid Afrika negatiewe gevolge inhou vir veiligheid op plase.Tommie Esterhuyse die voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee is ons gas....more2minPlay
November 15, 2019Radios word gebruik om rooikatte te verjaag.Andre Kirsten, ‘n boer in die Darling omgewing van die Wes-Kaap in die buurland het ‘n baie interessante patent ontwerp om rooikatte van skape af weg te hou. Hy gebruik spesiaal ontwerpte radios vir die doel. Hy sluit by ons aan:...more8minPlay
November 14, 2019Voermeester het 'n nuwe inkomste model bekend gestel.Luton Koorts het by Voermeester met Markus du Plessis gesels oor die nuwe 20 maande versnelde produksie en inkomste model wat Voermeester onlangs bekend gestel het....more6minPlay
November 13, 2019Kan boskos jou diere gesond maak?Georg Friedrich, ‘n Namibiese bees produsent het onlangs ‘n interessante verskynsel rakende fosfaat tekorte en boskos opgemerk en getoets. Hy sluit by ons aan:...more4minPlay
November 13, 2019Verblyf op plase word gesoek.Daar is onlangs ‘n beroep gedoen vanaf ‘n Suid Afrikaanse burger dat produsente wat verblyf op hul plase aanbied dit op die Namibië Boere Droogte Hulp groep bekend moet maak.Die voorsitter van die groep,Henriette Le Grange sluit by ons aan:...more2minPlay
November 12, 2019Wat kan die waarde van plase beinvloed?Die waarde en waardering van plase word volgens kenners daagliks bespreek. Wat is faktore wat dit positief of negatief kan beinvloed?Petrus Viljoen, hoof uitvoerende beampte by Agri Land Projects sluit uit die buurland by ons aan:...more4minPlay
November 11, 2019'n Holistiese benadering tot boerdery kursus word binnekort aangebied.Die internasionale geakrediteerde fasiliteerder, Wiebke Volkmann bied binnekort ‘n kursus aan rakende ‘n holistiese benadering tot boerdery. Sy sluit by ons aan:...more6minPlay
November 11, 2019Die TLU SA wil grondeienaars bystaan.Die TLU SA het bekend gemaak dat hy gereed maak om grondeienaars by te staan in sake rakende onteiening sonder vergoeding in die buurland. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:...more7minPlay
November 08, 2019Bek en Klouseer uitbreking weereens in Limpopo.Die jongste Bek en Klouseer uitbreking in Limpopo in die buurland bly steeds in die nuus. Dr. Pieter Vervoort die Besturende direkteur van die Suid Afrikaanse Dieregesondheidsforum is ons gas:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.