Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
November 01, 2019Hoender boerdery word binnekort bespreek.Die Otjiwarongo Chicken Farm hou ‘n inligtings dag op die 9de November in Oshakati. Lesley Khaxab van Otjiwarongo Chicken Farm is ons gas:...more3minPlay
October 31, 2019Die nuutste houtskool tegnologie word binnekort bespreek.Die Namibiese houtskool Vereniging bied op 20 en 21 November ‘n sogenaamde tegnologie dag op die plaas Aimeb in die Outjo distrik aan. Die President van die vereniging Michael Dege is ons gas:...more7minPlay
October 31, 2019Die Pals-grondsimposium vind binnekort plaas.Die Pals-grondsimposium vind op 14 en 15 November op Ceres in die buurland plaas. Gerrit van Vuuren van PALS is ons gas:...more6minPlay
October 30, 2019Nuwe landbou kursus word aangebied.Icare Aftercare & Tutor Centre stel sy eerste landbou kursus bekend. Heiko Pfafferot van Icare Aftercare & Tutor Centre is ons gas:...more6minPlay
October 30, 2019Suid Afrika en Spanje stig die Wêreld-sitrusorganisasie.Suid Afrika en Spanje het onlangs die Wêreld-sitrusorganisasie gestig. Justin Chadwick, die Uitvoerende Hoof van die Suid Afrikaanse Sitruskwekersvereniging sluit by ons aan om die nuutgestigde organisasie te bespreek:...more5minPlay
October 29, 2019Fietse word getrap vir droogte hulp.Vanaf 28 - 30 November gaan 9 persone met bergfietse vanaf Otjiwarongo na Torrabaai ry om fondse in te samel vir die Dare to Care Droogtefonds. Een van die fietsryers, Herman Lintveld, sluit by ons aan:...more4minPlay
October 29, 2019Karakter opbouing word aangebied.Die maatskappy Adonai Trust, het ‘n Karakter Transformasie program wat vir plaas werkers ook aangebied kan word. Sanet Vermeulen van Adonai Trust is ons gas:...more6minPlay
October 28, 2019Vermorsing van kos bly 'n probleem.Volgens kenners is die vermorsing van kos ‘n groot probleem wêreld wyd, veral in ontwikkelde lande. Dr. Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom sluit uit die buurland by ons aan:...more5minPlay
October 28, 2019Landbou gesprek word aangebied.AgriCulture Alive bied weereens ‘n praatjie aan waarby produsente kan baat. Wiebke Volkmann een van die fasiliteerders van die program sluit by ons aan:...more3minPlay
October 25, 2019Die Afrika Vryehandel Ooreenkoms word bespreek.Die Afrika Vryehandel Ooreenkoms hou baie voordele in vir die vasteland maar, nie alle Afrika-lande is op dieselfde ekonomiese vlak nie. Verder, het lande soos Namibië beskermingsmaatreëls in plek in verskillende industrieë soos ons hoender bedryf en ook vir ons graan produsente. Wat is die uitdagings vir ons in die verband? Anton Faul van die Landbou Handel Forum is ons gas:...more5minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.