Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
October 18, 2019Die Hochfeld gesamentlike produksie veiling het onlangs plaasgevind.Die Hochfeld gesamentlike produksie veiling het onlangs plaasgevind. Paul Klein van Agra is ons gas:...more3minPlay
October 17, 2019‘n Droogtehulp fees word binnekort op Outjo gehou.Op die 26ste Oktober word daar op Outjo, ‘n Droogtehulp fees op die sportgronde gehou. Heila Viljoen reël die fees en is ons gas:...more3minPlay
October 17, 2019Transformasie in die buurland se watersektor word bespreek.Transformasie in die watersektor van Suid Afrika is volgens kenners baie belangrik. Janse Rabie, beleidshoof vir natuurlike hulpbronne by Agri SA in die buurland sluit by ons aan:...more5minPlay
October 16, 2019Dr.Morgan de Wit het ‘n studie rakende boskos in Namibië gedoen.Dr.Morgan de Wit, ‘n bekende veearts van Windhoek het ‘n studie rakende boskos in Namibië gedoen. Hy sluit by ons aan:...more3minPlay
October 16, 2019Meatco hou ‘n Spesiale Ledevergadering.Meatco het bekendgemaak dat hulle ‘n Spesiale Ledevergadering op 1 November hou. Die vergadering word 09:00 die oggend by die Wanderers Klub, Pionierspark gehou. Rosa Tobias die Bestuurder van korporatiewe sake by Meatco is ons gas:...more5minPlay
October 15, 2019Reaksie word ontvang rakende die onlangse Agrivooruitsigtings konferensie.Luton Koorts het met Roelie Venter, die Uitvoerende bestuurder van die NLU, gesels oor die Agrivooruitsigtings konferensie wat onlangs plaas gevind het....more3minPlay
October 15, 2019Henriette Le Grange wen 'n gesogte toekenning.Die voorsitter van die Namibië Boere Droogte Hulp groep,Henriette Le Grange het by die onlangse NLU kongres die “Projek van die jaar” toekenning gewen. Sy sluit by ons aan:...more4minPlay
October 15, 2019Bid vir reën!‘n Landwye biddag vir reën word hierdie Donderdag die 17de Oktober tussen 13:00 en 14:00 gehou. Francis Jeffrey, een van die organiseerders van die dag is ons gas:...more4minPlay
October 15, 2019Die TLU SA ondersteun die hersiene Landelike Veiligheidstrategie.Volgens die TLU SA ondersteun hy die hersiene Landelike Veiligheidstrategie van die Suid-Afrikaanse polisie wat die minister van Polisie in die buurland, Genl. Bheki Cele laas week bekend gestel het. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA is ons gas:...more4minPlay
October 15, 2019Die Hochfeld veiling vind hierdie week plaas.Die Hochfeld gesamentlike produksie veiling vind hierdie week plaas. Paul Klein van Agra is ons gas:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.