Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
October 15, 2019Die Paresis veiling verloop goed.Die bekende Paresis veiling en miniskou het die afgelope week plaas gevind. Kiep Lepen van Agra sluit by ons aan:...more4minPlay
October 10, 2019Luton Koorts kuier by die NLU en LPO kongresse.Luton het tydens die Namibiese Landbou Unie se kongres met die uittredende President van die Unie,Ryno van der Merwe gepraat....more5minPlay
October 10, 2019Luton Koorts kuier by die NLU en LPO kongresse.Luton Koorts het tydens die Lewendehawe Produsente Organisasie se kongres met die uittredende voorsitter van die organisasie, Piet Gouws, gesels. Piet is ook verkies as die nuwe President van die Namibiese Landbou Unie....more3minPlay
October 09, 2019Die Noord-Kaap is positief na die Adjunk President se besoek.Die Suid Afrikaanse Adjunk President David Mabuza het onlangs ‘n besoek aan die Noord-Kaap afgelê om homself te vergewis van die droogte situasie in die streek. Nicol Jansen die voorsitter van Agri Noord-Kaap sluit by ons aan:...more4minPlay
October 09, 2019Gunther Roeber gesels oor sy boskos handleiding.Volgens kenners is boskos as veevoer deesdae ‘n groot besprekingspunt as gevolg van die huidige droogte. Gunther Roeber het ‘n handleiding in die verband geskryf wat spesifiek bees produsente kan help. Hy sluit by ons aan:...more3minPlay
October 08, 2019AgriCulture Alive bied vanaand ‘n praatjie aan.AgriCulture Alive bied vanaand ‘n praatjie aan oor “Die Holistiese Bestuur benadering tot boerdery”. Die fasiliteerder van die praatjie, Wiebke Volkmann, is ons gas:...more4minPlay
October 08, 2019Die wenner van die eerste Jeug-Bees beoordeling kursus en kompetisie gesels met Luton Koorts.Voermeester en Bank Windhoek se eerste Jeug-Bees beoordeling kursus en kompetisie het tydens die onlangse Windhoek skou die wenner bekend gemaak. Die wenner is Leonise Human van Gobabis Gimnasium skool. Sy sluit by ons aan:...more2minPlay
October 04, 2019Luton het by die skou gesels oor Agra Pro Vision.Christo Brisley van Agra Pro Vision het met Luton Koorts gesels by die Windhoek landbou en nywerheids skou....more3minPlay
October 04, 2019Die kleinvee afdeling by die Windhoek landbou en nywerheids skou verloop glad.Die hoof van die kleinvee afdeling by die Windhoek landbou en nywerheids skou, Dederick Jankowitz is ons gas om die kleinvee te bespreek:...more3minPlay
October 03, 2019Luton Koorts het gekuier by die Windhoek nywerheids en landbou skou.Riaan Momberg van Efekto vertel oor insek beheer tydens die droogte en wanneer die reën weer kom....more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.