Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
October 25, 2019Die Namibiese Brahman telersgenootskap het onlangs simposium en veiling gehou.Die Namibiese Brahman telersgenootskap het onlangs hulle jaarlikse simposium en veiling gehou. Kiep Lepen van Agra vertel ons meer:...more5minPlay
October 24, 2019Groot stuk vleis!!!Een van die grootste osse ter wêreld is vanjaar by die ALFA ekspo in die Vrystaat in die buurland geslag. Die organiseerder van ALFA, Albert Loubser sluit by ons aan:...more6minPlay
October 24, 2019Slange is die tyd van die jaar meer aktief.Met die temperature wat warmer word is daar volgens kenners ‘n kans dat slange meer rond beweeg en so ook meer gereeld in kontak met mense kan kom. Die Namibiese slang kenner Francois Theart is ons gas:...more6minPlay
October 23, 2019Agra ProVision bied ‘n plaas infrastruktuur kursus aan.Agra ProVision bied ‘n plaas infrastruktuur kursus vanaf 29 tot 30 Oktober te Windhoek aan. Christo Brisley van Agra ProVision sluit by ons aan:...more3minPlay
October 23, 2019Die TLU SA beoog optrede teen Eskom.Die TLU SA beoog optrede teen Eskom oor beurtkrag in die buurland. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:...more5minPlay
October 22, 2019Die Suider Afrikaanse stoetteler van 2019 gesels met Luton Koorts.Derick le Roux van Coligny in die buurland is onlangs by die Aldam-veeskool, wat deur die LWV en Landbouweekblad aangebied is, as die Pick & Pay Suider Afrikaanse stoetteler van 2019 aangewys. Hy en sy familie besit die Limousinstoetery Xourel en op die ouderdom van 27 is hy die jongste wenner van die toekenning in geskiedenis. Hy is ons gas:...more5minPlay
October 22, 2019Nuwe voorgestelde wette word bespreek.Twee nuwe konsep-wette is onlangs bekendgestel deur die Ministerie van Arbeid by afsonderlike werkswinkels in Windhoek. Die eerste is die Maatskaplike Voorsorgwet of die sogenaamde “Social Security Act”. Danie van Vuuren van die Landbou Werkgewers Vereniging sluit by ons aan:...more5minPlay
October 21, 2019Hoogvertoon hou veiling!Hoogvertoon stoet in die suide van Namibië hou binnekort sy 44ste produksieveiling op die plaas, Goreis, in die Koës omgewing. Anette Steyn van die stoet is ons gas:...more4minPlay
October 21, 2019‘n Studie rakende boskos in Namibië gaan voort.Soos vroeër berig, het Dr. Morgan de Wit, ‘n veearts van Windhoek ‘n studie rakende boskos in Namibië gedoen. Hy het in die verband ook onlangs ‘n gesprek met verskeie produsente gehad. Hy sluit by ons aan:...more3minPlay
October 18, 2019Die Namibiese Brahman telersgenootskap hou 'n simposium en veiling.Die Namibiese Brahman telersgenootskap hou op die 23ste Oktober hulle jaarlikse simposium en veiling. Cobus van der Merwe die vise president van die genootskap sluit by ons aan:...more6minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.