Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
November 08, 2019Backsaver plaas implimente word gedemonstreer.Agra gaan op verskeie dorpe in die land die nuwe Backsaver plaas implimente bekendstel en demonstreer. Corne van Niekerk van Agra is ons gas:...more3minPlay
November 07, 2019Hulp vir boervroue.Die TLU SA het ‘n nuwe projek geloods om produsente se vroue by te staan met die huidige droogte. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:...more4minPlay
November 07, 2019Insekte is belangrik.Volgens kenners is insekte baie belangrik vir die volhoubaarheid van ekosisteme wêreldwyd. Dit geld vir landbougrond ook. Dr Astrid Jankielsohn, insek-ekoloog verbonde aan die Landbounavorsingsraad (LNR) se Kleingraaninstituut net buite Bethlehem in die Vrystaat, Suid Afrika is ons gas....more5minPlay
November 06, 2019Diere produksie tydens die somer word bespreek.Volgens kenners is daar verskeie uitdagings rakende die produksie van diere tydens die somer, veral met die uiterse warm temperature wat nou ervaar word. Dr. Francois van de Vyfer, die nasionale tegniese bestuurder herkouers, van Nutri Feeds in die buurland is ons gas:...more5minPlay
November 06, 2019Die jongste veilings pryse word bespreek:Henno Badenhorst van Agra sluit by ons aan om die jongste veilings pryse te bespreek:...more3minPlay
November 05, 2019Meatco se Spesiale Ledevergadering het onlangs plaas gevind.Meatco het onlangs hulle Spesiale Ledevergadering gehou om nuwe Direksie lede aan te wys. Die president van die Namibiese landbou Unie, Piet Gouws was ook daar:...more3minPlay
November 05, 2019Onwettige plaas betredings vind plaas in Noordwes in Suid Afrika.Volgens berigte is daar ‘n groot probleem oor onwettige plaas betredings en die aanrig van skade en intimidasie op verskeie plase in die Noordwes provinsie van Suid Afrika. Naude Pienaar, Assistant-Hoofbestuurder van Agri Noordwes is ons gas:...more5minPlay
November 04, 2019Verlof van plaas werkers word bespreek.Kosmos 94.1 se Vroegoggend program gefokus op die landbou kry gereeld navrae rakende arbeids aangeleenthede op plase. Zayne Koorts,‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan:...more5minPlay
November 04, 2019Slim boere patent.Boere patente word daagliks met groot sukses op plase gebruik. Abie Nel’n sakeman en boer van Graaff Reinet in die buurland het ‘n innoverende idee gekry waar ou slimfone gebruik kan word as kameras op poste by plase. Hy is ons gas:...more3minPlay
November 01, 2019Landbouers is ongelukkig oor die Suid Afrikaanse mediumtermynbegrotingsraamwerk.Die Suid-Afrikaanse minister van Finansies, Tito Mboweni het vroeër die week sy mediumtermynbegrotingsraamwerk bekend gemaak. Volgens landbou kenners is die begroting nie baie gunstig vir die landbou sektor nie. Vir sy mening sluit ons aan by Dr.Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom uit die buurland:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.