Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
October 03, 2019Luton Koorts het by die grootvee afdeling van die Windhoek nywerheids en landbou skou gekuier.Die hoof van die grootvee afdeling by die Windhoek nywerheids en landbou skou , Sigi von Lüttwitz, het met Luton Koorts gesels....more4minPlay
October 02, 2019Die Vleisraad bespreek FAN Meat.Die Vleisraad moedig produsente aan om tydens die droogte hul bes te doen om by die reëls van die sogenaamde FAN Meat vleis produkte te bly wanneer vleis aan die abbatoirs gelewer word. Dr Anja Boshoff-De Witt van die Vleisraad sluit by ons aan:...more5minPlay
October 02, 2019Meatco se prys strukture word bespreek.Meatco se verskillende prys strukture bly die afgelope paar weke onder bespreking. Andre Mouton die uitvoerende lewende hawe aankoper by Meatco sluit by ons aan om die jongste in die verband te bespreek:...more6minPlay
October 01, 2019Die Suid Afrikaanse koringoes sukkel.Volgens kenners gaan die verwagte koringoes in Suid Afrika heelwat kleiner wees asgevolg van die droogte. Dr. Johann van der Merwe Direkteur van AMT is ons gas:...more2minPlay
October 01, 2019Veediefstal onder bespreking.Veediefstal bly steeds volgens kenners ‘n probleem in Namibië en Suid Afrika.Willie Clack, voorsitter van die Suid Afrikaanse nasionale Veediefstal voorkomingsforum sluit by ons aan om een of twee wenke te deel:...more2minPlay
September 30, 2019Die bekende Paresis veiling en miniskou vind binnekort plaas.Die bekende Paresis veiling en miniskou vind hierdie jaar op die 10de en 11de Oktober plaas. Kiep Lepen van Agra sluit by ons aan:...more5minPlay
September 30, 2019AgricultureAlive bied 'n insiggewende praatjie aan.AgricultureAlive bied môre om 18:30 ‘n praatjie aan waarby landbou produsente kan baat vind. Die praatjie word in Jeppe straat nr. 2 aangebied en die fasiliteerder is Gunther Roeber. Hy is ons gas:...more6minPlay
September 27, 2019Die Simbra kampioenskappe loop ten einde.Die Gobabis skou wat vroeër die week ten einde geloop het, was gasheer vir die Simbra kampioenskappe. Een van die telers wat aan die skou deelgeneem het, Sigi von Lüttwitz is ons gas:...more2minPlay
September 27, 2019Veediefstal 'n ernstige probleem in Suid Afrika.Volgens statistieke verloor Suid-Afrikaanse produsente daagliks meer as 3 miljoen rand as gevolg van veediefstal. Willie Clack, voorsitter van die Suid Afrikaanse veediefstalvoorkomingsforum sluit by ons aan:...more4minPlay
September 26, 2019Diere gesondheid word bespreek.Die reënseisoen beweeg nader in Namibië en daarmee saam kan verskillende diere siektes voorkom. Hennie Brisley van MSD animal health sluit vanoggend by ons aan:...more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.