Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
September 26, 2019Die pad na herstel word bespreek.Volgens kenners is daar ‘n herstel fase in die landbou nodig, na die knellende droogte van die afgelope paar jaar in die Suider Afrikaanse streek. Dr. Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom sluit uit die buurland by ons aan:...more4minPlay
September 25, 2019Suid Afrika se Adjunk President besoek die Noord-Kaap.Die Suid Afrikaanse Adjunk President David Mabuza het bekend gemaak dat hy die Noord-Kaap gaan besoek om homself te vergewis van die droogte situasie in die streek. Nicol Jansen die voorsitter van Agri Noord-Kaap sluit by ons aan:...more3minPlay
September 25, 2019Arbeids aangeleenthede word bespreek.Kosmos 94.1 se Vroegoggend program gefokus op die landbou kry gereeld navrae rakende arbeids aangeleenthede op plase. Zayne Koorts,‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan:...more4minPlay
September 24, 2019Die Jeug-Bees beoordeling kursus en kompetisie loop einde se kant toe.Soos vroeër berig bied Voermeester en Bank Windhoek vir die eerste keer ‘n Jeug-Bees beoordeling kursus en kompetisie aan. Die kompetisie loop ten einde tydens die Windhoek skou. Dawid Krause van Voermeester is ons gas:...more2minPlay
September 24, 2019ALFA het goed verloop.Die vierde Africa Livestock Trade Fair (ALFA) het onlangs op Parys in die Vrystaat plaasgevind. Die organiseerder van ALFA, Albert Loubser sluit by ons aan:...more5minPlay
September 23, 2019TLU SA se kongres het plaas gevind.Die TLU SA se jaarlikse kongres het onlangs plaasgevind. Louis Meintjes, die President van TLU SA is ons gas:...more3minPlay
September 23, 2019Plaasveiligheid word bespreek.Plaasveiligheid bly volgens kenners steeds ‘n uitdaging vir Namibiese produsente.Daarom het Kosmos 94.1 besluit om vandag met Tommie Esterhuyse, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Wet en Orde Komitee in die buurland te gesels oor veiligheids wenke om jouself en jou plaas te beveilig:...more3minPlay
September 20, 2019Besproeiing stelsels word bespreek.Willem Botha, landboukundige by Netafim Suid-Afrika sluit by ons aan om verskillende water stelsels met die besproeiing van plant gewasse te bespreek:...more2minPlay
September 19, 2019Bewustheid word geskep rakende klimaatsverandering.Fridays for Future Windhoek nooi belangstellendes uit om deel te word van ‘n optog om bewustheid te skep rakende klimaatsverandering. Wiebke Volkmann van Earth Wise Enterprise sluit by ons aan om die geleentheid te bespreek:...more6minPlay
September 19, 2019Vooruitsigte vir die Suid Afrikaanse ekonomie lyk positief.Volgens die Suid Afrikaanse ekonoom, Dr. Roelof Botha is die ekonomiese vooruitsigte vir Suid Afrika rooskleurig. Hy het die boodskap van hoop onlangs by ‘n landbou praatjie in die buurland gedeel. Hy sluit by ons aan:...more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.