Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
September 11, 2019Outjo bid en mars vir droogte in Namibië.Volgende naweek vind daar in Outjo oor die hele naweek geleenthede plaas waar daar onder andere vir die huidige droogte in Namibië gebid en gemars word. Paul Nel een van die organiseerders van hierdie geleenthede is ons gas:...more4minPlay
September 10, 2019Aasvoëls baie belangrik vir die ekosisteem.Volgens kenners speel Aasvoëls ‘n baie belangrike rol in die ekosisteem en moet daar moeite gedoen word om na die voëls om te sien. Kerri Wolter van Vulpro in Suid Afrika sluit by ons aan:...more4minPlay
September 10, 2019Slange kan volgens kenners meer aktief begin raak.Met die temperature wat stelselmatig begin styg kan slange volgens kenners al hoe meer aktief begin raak. Francois Theart ‘n navorser by die Namibiese Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie is ‘n kundige oor slange en sluit by ons aan:...more4minPlay
September 09, 2019AgriCulture Alive bied nog 'n praatjie aan.AgriCulture Alive bied weereens ‘n praatjie aan waarby produsente kan baat vind. Wiebke Volkmann een van die fasiliteerders van die program sluit by ons aan:...more3minPlay
September 06, 2019Nuwe voorgestelde vuurwapen wet is steeds onder bespreking.Die Gun Owners Association of Namibia of GOAN is onlangs gestig en het reeds hulle eerste algemene jaarsvergadering gehou. Tanja Dahl die Hoof Uitvoerende Beampte van die Namibiese Professionele Jagters Vereniging of NAPHA is ons gas:...more7minPlay
September 06, 2019Suid Afrikaanse landbou is in 'n tegniese resessie.Volgens kenners is die landbou-ekonomie in Suid Afrika in ‘n tegniese resessie. Dr. Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom sluit uit die buurland by ons aan:...more3minPlay
September 05, 2019Kan lewendehawe tans na Suid Afrika vervoer word?Met die huidige onrus en aanvalle op vragmotors in Suid-Afrika het Kosmos 94.1 se Vroegoggend program besluit om meer uit te vind oor hoe dit die vervoer van lewendehawe uit Namibië raak. Willie Booysen van Booysen Transport in Gobabis is ons gas:...more3minPlay
September 05, 2019Bye-dae word die week aangebied.Verskeie sogenaamde bye-dae word die week aangebied. Henriette le Grange wat van die dae gereël het, sluit by ons aan:...more3minPlay
September 04, 2019Die Agri Vooruitskouings Konferensie word binnekort aangebied.Die Agri Vooruitskouings Konferensie word hierdie jaar in Oktober maand aangebied. Roelie Venter, die Hoofbestuurder van die Namibiese Landbou Unie is ons gas:...more2minPlay
September 04, 2019Grootfontein hou die naweek Oesfees.Grootfontein se bekende Oesfees vind binnekort plaas. Johan Enslin, een van die organiseerders sluit by ons aan:...more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.