Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
August 22, 2019Agri Suid-Afrika het gereageer op die beslissing van die GrondwethofAgri Suid-Afrika het gereageer op die beslissing van die buurland se Grondwethof ten gunste van grondeise en eise van huurarbeiders. Die hof het beslis die prosessering van hulle eise deur ‘n Spesiale Meester inplaas van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Gondhervorming in die buurland hanteer moet word. Van die eise is reeds 22 jaar oud. Annelize Crosby, Regs en Beleidsraadgewer by Agri SA het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat....more2minPlay
August 22, 2019Burre Burger die stigter van Droogte Hulp met Burre Burger het onlangs 'n besoek aan Namibië gebringBurre Burger die stigter van Droogte Hulp met Burre Burger het onlangs 'n besoek aan Namibië gebring om verskeie praatjies te doen. Hy sluit vanoggend by ons aan:...more1minPlay
August 21, 2019Suid-Afrika stel graag die Plaashuise Register bekendSuid-Afrika stel graag die Plaashuise Register bekend om boere wat in nood verkeer by te staan met verblyf. Vir meer oor die inisiatief gesels ons met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA:...more2minPlay
August 21, 2019Namibië het volgens statistiek vanjaar een van die swakte graan oeste in baie jareNamibië het volgens statistiek vanjaar een van die swakte graan oeste in baie jare. Volgens Antoinette Pritzen van die Namibiese akkerbouraad lyk die oesskatings dus nie baie positief nie en sy sluit by ons aan....more3minPlay
August 20, 2019Ondanks die heersende droogte, word daar steeds redelike groot getalle vee deur Meatco van ontvangOndanks die heersende droogte in Namibië word daar steeds redelike groot getalle vee deur Meatco van Namibië ontvang. Meatco slag steeds Saterdae om die aantal diere te kan hanteer.Jethro Kwenani, die Korporatiewe Kommunikasiebeampte van Meatco gesels met ons.....more2minPlay
August 20, 2019Die Okahandja Boerevereniging het ‘n werkswinkel aangebied op die plaas OtjiverukeDie Okahandja Boerevereniging het ‘n werkswinkel aangebied op die plaas Otjiveruke . Pieter Cronje, ‘n Onafhanklike internasionale konsultant uit Suid-Afrika was die spreker en hy sluit by ons aan...more2minPlay
August 19, 2019TLU SA stel graag die Plaashuise Register bekendTLU SA stel graag die Plaashuise Register bekend om boere wat in nood verkeer by te staan met verblyf. Vir meer oor die inisiatief gesels ons met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA:...more3minPlay
August 13, 2019Boerbokke word in die noorde geskou.Die Noordelike Boerbok Klub bied van vandag af ‘n skou aan. Tydens die skou sal daar interessante praatjies wees en na die tyd ‘n boerbok veiling. Die organiseerders van die geleentheid is Andre Horn en Ryno Mans. Hulle sluit by ons aan:...more5minPlay
August 13, 2019Terugvoer word ontvang rakende N-BIG se Biomassa Tegnologiese Ekspo.N-BIG se Biomassa Tegnologiese Ekspo 2019 het die afgelope week plaasgevind. Colin Lindeque die uitvoerende bestuurder van N-BIG gee vir ons terugvoer....more2minPlay
August 12, 2019Nampo Kaap vind binnekort plaas.Die tweede Nampo Kaap vind binnekort in die buurland plaas.Du Toit Wessels een van die organiseerders is ons gas:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.