Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
August 02, 2019Facebook maak nuwe reëls bekend rakende advertensies oor vleis en lewendehawe.Facebook het onlangs bekend gemaak dat daar verskillende reëls is rakende die bemarking van vleis of lewendehawe op Facebook. Wilfred Weise die stigter van die NAMIBIË BOERE/NAMIBIA FARMERS Facebook blad sluit by ons aan:...more3minPlay
August 02, 2019Paul Grabe gesels met Luton Koorts oor ondergrondse besproeiing.Die USIS-stelsel is ‘n nuwe ondergrondse besproeiings stelsel waarby produsente volgens kenners kan baat vind. Paul Grabe wat die stelsel se bemarking in Suid Afrika behartig is ons gas:...more4minPlay
August 01, 2019Landelike veiligheid word in die Noord-Kaap bespreek.Inligtingsessies met landbouverteenwoordigers, lede van die SAPS en sekuriteitsmaatskappye is onder meer op Kuruman, Pofadder, Springbok en Calvinia in die buurland gehou. Joe Scholtz, voorsitter van Agri Noord-Kaap se Landelike Veiligheids- en Veediefstalkomitee is ons gas:...more5minPlay
August 01, 2019Droogte toestande veroorsaak groot nood.Die droogte toestande in groot gedeeltes van die land is steeds besig om kommersiële en kommunale produsente negatief te raak. Charley Uatavi Hianja ‘n produsent in die Etanga distrik in die Kunene streek sluit by ons aan:...more3minPlay
July 31, 2019Die verwagte Suid Afrikaanse mielie-oes styg steeds.Die Suid Afrikaanse mielie-oes is vir die sesde keer opwaarts aangepas. Johann Strauss, 'n navorser uit die buurland sluit by ons aan:...more2minPlay
July 31, 2019Die TLU SA hou binnekort kongres.Die TLU SA hou binnekort hulle jaarlikse kongres. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA is ons gas:...more6minPlay
July 30, 2019Gerhard Schutte praat oor die Bek en Klouseer status van Suid Afrika.Die Hoof Uitvoerende Beampte van die Rooivleis Produsente Organisasie in Suid-Afrika,Gerhard Schutte is ons gas oor die jongste Bek en Klouseer uitbreking wat vroeër die jaar in die buurland voorgekom het....more2minPlay
July 30, 2019Arbeids sake word deur Zayne Koorts bespreek.Die aanstel en aflegging van werkers op plase is volgens kenners ‘n uitdaging waarmee landbouers byna daagliks sukkel. Vir bietjie meer duidelikheid sluit ons aan by Zayne Koorts, ‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake:...more3minPlay
July 29, 2019Kobus Laubscher gesels met Luton Koorts oor die moontlike koop van Pioneer foods.Volgens berigte is die groot internasionale voedsel vervaardigings maatskappy,PepsiCo, besig om te onder handel om Pioneer foods van Suid Afrika te koop. Dr. Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom sluit uit die buurland by ons aan:...more2minPlay
July 29, 2019Tommie Esterhuyse gesels oor plaas veiligheid.Volgens die jongste berigte is daar in die laaste tyd heelwat plaas aanvalle in Suid-Afrika. Die moontlikheid bestaan steeds dat plaas aanvalle in Namibië ook kan plaasvind.Tommie Esterhuyse die voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee sluit by ons aan om ‘n paar veiligheids wenke te deel:...more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.