Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
July 19, 2019Zayne Koorts gesels arbeids sake op Kosmos 94.1 landbou.Kosmos 94.1 landbou word gereeld genader met vrae oor arbeids sake op plase. Zayne Koorts, ‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan om nog vrae te beantwoord:...more4minPlay
July 18, 2019Chris Theron gesels met Luton Koorts oor paaie.Wanneer daar ingange vir plase van ‘n groot pad af gemaak word is daar verskeie prosedures wat gevolg moet word. Chris Theron, ‘n paaie owerheid kenner, is ons gas:...more5minPlay
July 18, 2019Christo Strydom gesels suiwel sake op Kosmos 94.1 landbou.Die Suiwel produsente vereniging het onlangs uitnemende suiwel produsente vereer met onderskeie pryse. Christo Strydom wat Noord-Oos van Gobabis boer, is vir die 2de jaar as intensiewe Suiwel produsent van die jaar aangewys. Hy sluit by ons aan:...more3minPlay
July 17, 2019Johan van den Berg bespreek die weer met Luton Koorts.Waarna kan ons uitsien wat die weer aanbetref? Johan van den Berg ‘n bekende klimatoloog in Suid Afrika is ons gas:...more4minPlay
July 17, 2019Jan Jooste gesels oor bul koop op Kosmos 94.1 landbou.Beesprodusente het onlangs op ’n boeredag in die Harrismith-omgewing in die buurland die die koop van bulle bespreek. Jan Jooste, ’n groot kommersiële produsent in die distrik en een van die sprekers op die dag, is ons gas:...more4minPlay
July 15, 2019Danika Bader vertel vir Luton Koorts meer oor die Ouman Soutbos.Volgens kenners kan die Ouman Soutbos gebruik word as bykomende voer vir vee op plase. Danika Bader wat die bos bestudeer sluit by ons aan:...more2minPlay
July 15, 2019Bennie van Zyl gesels oor plaasaanvalle op Kosmos 94.1 landbou.Die TLU SA het onlangs sy halfjaarlikse landbou-misdaadsyfers bekend gestel. Volgens die syfers het plaasaanvalle met 60% oor die afgelope dekade gestyg. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA is ons gas:...more3minPlay
July 12, 2019Manjo Krige, Ondervoorsitter van die Namibiese Organiese Vereniging is Luton Koorts se gas.Die NOA of te wel Namibiese Organiese Vereniging bied ‘n opleidings kursus aan wat produsente volgens kenners by kan baat. Manjo Krige, Ondervoorsitter van die NOA is ons gas:...more4minPlay
July 12, 2019Piet Coetzee die voorsitter van die Windhoek Goat Club gesels boerboksake met Luton Koorts.Reëls vir die deelname van boerboktelers aan die Windhoek skou het onlangs verander. Piet Coetzee die voorsitter van die Windhoek Goat Club sluit by ons aan:...more7minPlay
July 11, 2019Proffessor Peet van der Merwe van die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom gesels oor hoe om jagters na plase te lok.Proffessor Peet van der Merwe van die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom gesels oor hoe om jagters na plase te lok.Hy deel ‘n paar wenke:...more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.