Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
July 11, 2019Danelle Murray van die Owl Rescue Centre in die buurland gesels met Luton Koorts oor die voordele van uile.Volgens kenners speel uile ‘n belangrike rol in die ekosisteem.Danelle Murray van die Owl Rescue Centre by Hartbeespoort in die buurland sluit by ons aan:...more2minPlay
July 10, 2019Dawid Krause van Voermeester gesels met Luton Koorts oor die eerste Jeug-Bees beoordeling kursus.Voermeester en Bank Windhoek bied vir die eerste keer ‘n Jeug-Bees beoordeling kursus en kompetisie aan. Dawid Krause van Voermeester is ons gas:...more4minPlay
July 10, 2019Hueston Groenewaldt, onder voorsitter van die Namibiese Pluimvee Klub gesels oor 'n skou wat die klub aanbied.Die Namibiese Pluimvee Klub bied vanaf die 17de tot die 20ste Julie ‘n skou aan. Hueston Groenewaldt, die onder voorsitter van die klub sluit by ons aan:...more3minPlay
July 09, 2019Dr Astrid Jankielsohn vertel vir Luton Koorts oor die belangrikheid van vlieë op plase.Volgens baie mense word vlieë as ‘ pes’ gesien. Vlieë het volgens kundiges ‘n baie belangrike rol wat dit in die ekosisteem speel. Dr Astrid Jankielsohn, insek-ekoloog verbonde aan die Landbounavorsingsraad (LNR) se Kleingraaninstituut net buite Bethlehem in die Vrystaat, Suid Afrika is ons gas:...more3minPlay
July 09, 2019Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA gesels oor sy besoek aan Israel.Die TLU SA is onlangs genooi om deel te neem aan ‘n konferensie in Israel. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA het die konferensie bygewoon. Hy is ons gas:...more5minPlay
July 08, 2019Zirk Coetzee van Namoboer gesels oor die wildsveiling wat by die jaarlikse Biltongfees aangebied word.Die jaarlikse Biltongfees vind einde van die maand plaas. Op Saterdag 27 Julie tydens die fees word ‘n wildsveiling gehou. Zirk Coetzee van Namboer wat die veiling aanbied het meer:...more3minPlay
July 08, 2019Dokter Faffa Malan gesels oor die bekende Famacha-vyfpuntplan.Volgens kenners kan parasiet beheer by skape redelik doeltreffend met die Famacha-vyfpuntplan beheer word. Dr. Faffa Malan, een van die ontwikkelaars van die stelsel het met Kosmos 94.1 landbou gesels:...more5minPlay
July 04, 2019Thomas Peltzer praat Nguni sake op Kosmos 94.1 landbou.Die Ngnuni Telers Vereniging hou binnekort ‘n twee-daagse Beginners Kursus. Thomas Pelzer van die vereniging is ons gas:...more3minPlay
July 04, 2019Michael de Ge gesels oor die Houtskool produsente vereniging se jaarvergadering.Die Namibia Houtskool Vereniging hou binnekort hulle jaarvergadering en Biomassa Tegnologiese Ekspo. Die President van die vereniging, Michael de Ge is ons gas:...more3minPlay
July 03, 2019Zayne Koorts gesels arbeidsake op Kosmos 94.1 landbou.Arbeidsake is volgens kenners ‘n uitdaging waarmee produsente byna daagliks mee te kampe het. Vir meer duidelikheid sluit ons aan by Zayne Koorts, ‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeidsake:...more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.