Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
July 26, 2019Droogte toestande in Noord-Kaap bedreig werksgeleenthedeVolgens kenners kan die droogte toestande in die Noord-Kaap in die buurland 62 000 werksgeleenthede bedreig. Dr. Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom sluit uit die buurland by ons aan:...more3minPlay
July 26, 2019Goeie skaap pryse by Rehoboth VeilingRainer Ling, ‘n produsent in die Uhlenhorst omgewing het onlangs goeie pryse vir sy skape op ‘n veiling in Rehoboth gekry. Hy sluit by ons aan:...more4minPlay
July 25, 2019Peet van der Merwe gesels met Luton Koorts oor wildboerdery.Woudi von Solms van die Noordwes-Universiteit in die buurland het haar doktorale navorsing oor die verskillende grondgebruik-opsies wat wildboere het, gedoen. Proffessor Peet van der Merwe van die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom het haar met die navorsing gehelp. Hy sluit by ons aan:...more2minPlay
July 25, 2019Frederik Nel gesels oor 'n mini-spilpunt op Kosmos 94.1 landbou.Daar is tans ‘n mini-spilpunt wat ‘n oppervlakte van so klein as 0,2 hektaar kan besproei. Frederik Nel is die kommersiële bestuurder by Lindsay Africa vir Suid Afrika en Namibië is ons gas:...more4minPlay
July 24, 2019Tanja Dahl gesels met Luton Koorts oor die nuwe voorgestelde wapen wet.Die nuwe voorgestelde vuurwapen wet in Namibië het steeds spreekwoordelik die tonge los. Tanja Dahl die Hoof Uitvoerende Beampte van die Namibiese Professionele Jagters Vereniging of NAPHA is ons gas:...more4minPlay
July 24, 2019Dr Anja Boshoff-De Witt gesels oor NamLITS Online.Die Vleisraad het onlangs bekend gemaak dat daar nuwe funksies op die aanlyn platform NamLITS Online beskikbaar is. Dr Anja Boshoff-De Witt van die Vliesraad sluit by ons aan:...more3minPlay
July 23, 2019Cobus Blaauw gesels met Luton Koorts oor 'n nuwe ontwerpte water meter.Smart Group Technologies het ‘n innoverende nuwe water meter ontwerp. Cobus Blaauw, een van die vennote van Smart Group Technologies is ons gas:...more4minPlay
July 23, 2019Paul Klein gesels oor speenkalf veilings op Kosmos 94.1 landbou.Die sogenaamde speenkalf tyd van Namibiese vee veilings het aangebreek. Daar is alreeds laas week ‘n Agra veiling in Gobabis gehou.Paul Klein van Agra sluit vanoggend by ons aan:...more3minPlay
July 22, 2019Bennie van Zyl gesels op Kosmos 94.1 landbou.TLU SA het onlangs die voorstelle van uiteenlopende rolspelers in die landbou waardeketting gehoor oor hoe om die risiko vir prodsente te versprei. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA is ons gas:...more6minPlay
July 22, 2019Wiebke Volkmann gee meer inligting rakende 'n praatjie vir landbou produsente.Agriculture Alive bied binnekort ‘n praatjie aan rakende belasting. Produsente word uitgenooi om die praatjie by te woon. Wiebke Volkmann een van die fasiliteerders van die praatjie sluit by ons aan:...more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.