Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
August 12, 2019Anro Swanepoel gesels met Luton Koorts oor 'n bosdoder.Volgens kenners is dit belangrik dat landbou grond in Namibië ontbos word. Daar is baie produkte wat met ontbossing kan help. Een van die produkte is Kaput 100 Gel. Anro Swanepoel die verspreider van die produk sluit by ons aan:...more3minPlay
August 09, 2019Wat sê die wet oor die vermindering van jou werksmag.Met die huidige ekonomiese druk en droogte wat steeds voortduur, word baie produsente volgens kenners genoodsaak om van hulle werksmag te verminder. Zayne Koorts, ‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan:...more4minPlay
August 09, 2019Hoe om veld brande te stuit.Alhoewel daar volgens kenners nie baie gras in die veld is asgevolg van die huidige droogte nie,bly veld brande op plase steeds ‘n gevaar. Nicolene Neveling van Nevaqu Fire and Rescue in die buurland is ons gas:...more5minPlay
August 08, 2019Okahandja Boerevereniging hou boeredag.Okahandja Boerevereniging bied ‘n boeredag aan op 15 Augustus op die Plaas Otjiveruke van Francois en Rista Erasmus. Pieter Cronje, ‘n Onafhanklike Internasionale Konsultant is die spreker op die dag. Hy is ons gas:...more7minPlay
August 08, 2019Die handels oorlog tussen die Verenigde State van Amerika en Sjina kan landbou beinvloed.Die handels oorlog tussen die Verenigde State van Amerika en Sjina bly steeds in die nuus. Hoe kan dit die landbou bedryf in Suidelike Afrika raak. Dr. Kobus Laubscher,’n bekende landbou-ekonoom sluit uit die buurland by ons aan:...more3minPlay
August 07, 2019Jong opkomende boere word bygestaan.Die Sernick groep van Suid Afrika het onlangs ‘n vennootskap gesluit met Future Farmers om jong opkomende boere te help om ondervinding in die kommersiële sektor te bekom. Nick Serfontein, Voorsitter van die Sernick groep is ons gas:...more3minPlay
August 07, 2019N-BIG se Biomassa Tegnologiese Ekspo vind die week plaas.Soos vroeër op Kosmos 94.1 berig is, vind N-BIG se Biomassa Tegnologiese Ekspo 2019 hierdie Vrydag by die Otjiwa Safari Lodge, 40km suid van Otjiwarongo plaas. Colin Lindeque die uitvoerende bestuurder van N-BIG sluit met die jongste by ons aan:...more2minPlay
August 06, 2019‘n Landbou program vir die jeug word tydens die vakansie aangebied.AgriCulture Alive bied ‘n Landbou program vir die jeug aan tydens die vakansie in Windhoek. Die program sal plaasvind van 19 tot 21 Augustus. Wiebke Volkmann een van die fasiliteerders van die program sluit by ons aan:...more5minPlay
August 06, 2019Die Varkprodusente-vereniging van Namibië hou binnekort vergadering.Die Varkprodusente-vereniging van Namibië hou binnekort hulle algemene jaarvergadering en inligtingsessie. Gideon Goosen die voorsitter van die vereniging sluit by ons aan:...more3minPlay
August 05, 2019Die omstrede kleinveebemarkingskema is vir een jaar opgeskort.Tydens die onlangse Ekonomiese spitsberaad wat in die hoofstad gehou is, het die Namibiese regering bekend gemaak dat die omstrede kleinveebemarkingskema vir een jaar opgeskort word. Piet Gouws, voorsitter van Lewendehawe produsente organisasie is ons gas:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.