Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
September 02, 2019Is die 3 maande probasie periode steeds van toepassing wanneer ‘n werknemer aangestel word? Zayne Koorts vertel meer.Kosmos 94.1 se Vroegoggend program gefokus op die landbou kry gereeld navrae rakende arbeids aangeleenthede op plase. Zayne Koorts,‘n Regsadviseur wat spesialiseer in arbeids sake sluit by ons aan:...more3minPlay
September 02, 2019Die Suid Afrikaanse Oesskattingskomitee maak die jongste gewas produksieskattings bekend.Die oppervlakte- en eerste produksieskatting vir wintergewasse vir 2019 is deur die Suid Afrikaanse Oesskattingskomitee vrygestel, en intussen is die hersiene oppervlak- en sewende produksieskatting vir somergewasse vir die 2019-produksieseisoen, ook pas deur die Oesskattingskomitee vrygestel. Johann Strauss, 'n navorser uit die buurland sluit by ons aan:...more2minPlay
August 30, 2019Bonsmara Namibië hou binnekort nog 'n Boeredag.Bonsmara Namibië hou binnekort ‘n Bonsmara Boeredag op Rehoboth. Dr. Joggie Briedenhann, ‘n bekende Bonsmara teler, sluit by ons aan om die dag te bespreek:...more3minPlay
August 30, 2019Die BKB Africa Livestock Expo is om die draai.Volgens kenners heers daar groot belangstelling onder Suid Afrikaanse beestelers genootskappe oor ‘n nuwe veeskou genaamd , BKB Africa Livestock Expo, wat jaarliks op Parys in die buurland gehou gaan word. Die eerste skou van sy soort vind van 2 tot 7 September plaas. De Waal Nigrini een van die stigters van die skou sluit by ons aan:...more4minPlay
August 29, 2019Paul Klein vertel vir Luton Koorts meer oor die Central Select veiling.Die bekende Central Select bul veiling vind op die 12de September plaas. Paul Klein van AGRA sluit vanoggend by ons aan:...more3minPlay
August 29, 2019Rehoboth Community Trust hou ‘n Besproeiings dag.Die Rehoboth Community Trust hou op die 31ste Augustus ‘n Reho Besproeiings dag. Ronald Kubas van die Trust is ons gas:...more3minPlay
August 28, 2019Suid Afrikaanse wol veilings hervat binnekort.Volgens berigte uit die buurland is van die eerste wol veilings vir die jaar uitgestel weens probleme. Leon de Beer, Hoofbestuurder van die Wolkwekersvereniging van Suid Afrika sluit by ons aan:...more4minPlay
August 28, 2019Die Grondboonvereniging hou ledevergadering en inligtingsdag.Die Grondboonvereniging van Namibië hou ‘n ledevergadering en inligtingsdag hierdie Donderdag 29 Augustus by Pondokki buite Grootfontein. Dawie Kok van die vereniging is ons gas:...more5minPlay
August 23, 2019Die geskatte Suid-Afrikaanse mielie-oes sal na verwagting sowat 12 persent minder wees as die 2018 oesDie geskatte Suid-Afrikaanse mielie-oes sal na verwagting sowat 12 persent minder wees as die 2018 oes. Jannie de Villiers, Hoof Uitvoerende Beampte van Graan Suid-Afrika is ons gas....more2minPlay
August 23, 2019Namibië sal volgens berigte steeds sy kontrakte vir vleisuitvoere kan nakom in weerwil van die droogteNamibië sal volgens berigte steeds sy kontrakte vir vleisuitvoere kan nakom in weerwil van die droogte. Die Voorsitter van die Namibiese Lewendehawe Produsente Organisasie, Piet Gouws sluit by ons aan....more2minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.