Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
September 18, 2019Gobabis skou is om die draai.Die Gobabis landbouskou vind binnekort plaas. Die hoof van die lewendehawe afdeling, Corrie Britz is ons gas:...more2minPlay
September 18, 2019Droë en warm toestande knou koring oeste.Volgens kenners is die droë en warm toestande in die koring saai gebiede van Suid Afrika besig om skade aan oeste te veroorsaak. Johann Strauss, ʼn navorser uit die buurland sluit vanoggend by ons aan:...more2minPlay
September 17, 2019"Droogte hulp" in Noord-Kaap frustreer.Volgens kenners is daar groot frustrasie in die Noord-Kaap in die buurland asgevolg van die sogenaamde rompslomp rakende die beskikbaar stel van droogte hulp vanaf die provinsiale en nasionale regerings. Nicol Jansen die voorsitter van Agri Noord-Kaap is ons gas:...more5minPlay
September 17, 2019Die Suid Afrikaanse wolprys vertoon beter.Volgens kenners het die wolprys goed herstel tydens die tweede Suid Afrikaanse wolveiling van die seisoen wat onlangs plaasgevind het.Leon de Beer, Hoofbestuurder van die Wolkwekersvereniging van Suid Afrika sluit by ons aan:...more2minPlay
September 16, 2019Paul Klein gesels oor die afgelope Central Select veiling.Die bekende Central Select bul veiling het onlangs plaasgevind. Paul Klein van AGRA sluit by ons aan om die veiling te bespreek:...more2minPlay
September 16, 2019TLU SA reageer op jongste misdaad statistiek.Die Suid Afrikaanse polisie het onlangs die jongste misdaad statistiek in die buurland bekend gemaak. Vir sy reaksie sluit ons aan by Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA:...more4minPlay
September 13, 2019'n Intensiewe kleinvee boerdery word bespreek.Namgro is 'n intensiewe kleinvee boerdery wat onlangs naby Usakos begin het. Johan Bean van Namgro is ons gas:...more8minPlay
September 12, 2019Die Windhoek skou is om die draai.Die Windhoek skou vind van 30 September tot 5 Oktober plaas. Tydens die skou word daar weereens die jaar ‘n grootvee program by die landbou afdeling aangebied. Die hoof van die grootvee afdeling, Sigi von Lüttwitz is ons gas:...more4minPlay
September 12, 2019'n Nuwe webtuiste-produk word bespreek.“Business How To” wat ontwikkel is deur ‘n groep landbou entrepreneurs is ‘n een-stop webtuiste-produk wat onlangs deur TLU SA bekend gestel is. Gerrie Strydom, die Hoof Uitvoerende Direkteur van “Business How To” is ons gas:...more6minPlay
September 11, 2019Die Windhoek skou vind binnekort plaas.Die Windhoek skou vind van 30 September tot 5 Oktober plaas. Tydens die skou word daar weereens ‘n kleinvee afdeling by die landbou gedeelte van die skou aangebied. Die hoof van die kleinvee afdeling, Dederick Jankowitz is ons gas:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.