Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
March 03, 2020Wat is die kanse vir nog reën?Dit wil voorkom asof die reën van die afgelope twee weke besig is om weg te beweeg en daar is nog dele van die land wat nie genoeg ontvang het nie. Ons sluit aan by Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou oor wat nog in die seisoen voorlê....more3minPlay
March 03, 2020Ondersteun landbouers wat nog nie reën ontvang het nie.Groot gedeeltes van die land het goeie reën ontvang en baie landbouers is baie bly oor die verwikkelling. Daar is wel boere wat nog nie genoegsame reën na die droogte ontvang het nie.Dalene Gous, ‘n bekende Kliniese Sielkundige sluit by ons aan:...more4minPlay
March 03, 2020Central Select bul veiling verloop baie goed.Die bekende Central Select bul veiling het onlangs in die hoofstad plaas gevind. Paul Klein van AGRA sluit vanoggend by ons aan om die veiling te bespreek:...more4minPlay
February 28, 2020Plaasaanvalle en moorde neem toe.Daar is volgens statistiek ‘n skerp toename in plaasaanvalle en moorde in die buurland sedert die afgelope naweek. Tommie Esterhuyse, die voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee is ons gas:...more4minPlay
February 28, 2020Kudde bestuur word bespreek.Dr. Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary clinic sluit by ons aan om kudde bestuur by beeste te bespreek:...more5minPlay
February 27, 2020Druifkultivar word bekend gestel.Suid Afrika het sy eerste druifkultivar,die Sundowner,wat spesifiek vir die maak van rosyne geteel is bekend gestel. Stefan Jordaan,senior landbouspesialis by Raisin SA is ons gas:...more4minPlay
February 27, 2020Die bekende Central Select bul veiling vind vanaand plaas.Die bekende Central Select bul veiling vind vanaand by die Agra/Bank Windhoek ring in die hoofstad plaas. Paul Klein van AGRA sluit by ons aan:...more4minPlay
February 26, 2020Oud Namibiër gesels oor plaas werk in Amerika.Francois le Roux is ‘n oud Namibiër wat al talle jare in die Verenigde State van Amerika op verskeie plase werk. Hy het kom inloer by Kosmos 94.1 se uitsaai boetiek om sy ervaringe te deel....more9minPlay
February 26, 2020Wat is stand van sake wat mielies in die buurland aanbetref.Johann Strauss, ʼn navorser uit die buurland sluit by ons aan om die jongste stand van mielies in die buurland te bespreek:...more2minPlay
February 25, 2020Veilings hervat na bek en klou in Suid Afrika.Met die tydelike verbod op veeveilings in Suid Afrika wat opgehef is, het die eerste veilings in die Limpopo provinsie van die buurland reeds plaas gevind. Willem van Jaarsveld, die voorsitter van die Bek en Klouseer Forum wat in die provinsie gestig is, sluit by ons aan:...more3minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.