Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
March 26, 2020Nuwe maatreëls word by die FAN-meat kantore ingestel.Die FAN-meat kantore van die Vleisraad het maatreëls ingestel wat verband hou met die korona-virus.Dr Anja Boshoff-De Witt van die Vleisraad sluit by ons aan om die maatreëls te bespreek:...more4minPlay
March 25, 2020Innovering in die landbou.Dr. Rikus Grobler, die Bestuurder van Innovering by die Capricorn Beleggingsgroep het by Luton Koorts gekuier om innovering in die landbou bedryf te bespreek:...more5minPlay
March 25, 2020Suid Afrika is onder algehele inperking geplaas as gevolg van die korona-virus. Wat nou vir die landbou?Suid Afrika is onder algehele inperking geplaas as gevolg van die korona-virus. Bennie van Zyl, Hoofbestuurder van die TLU SA is ons gas om die impak daarvan op landbou bedrywighede in die buurland te bespreek:...more3minPlay
March 23, 2020Samehaling veiling het goed verloop.Die bekende Samehaling Dorper, Wit Dorper en Meatmaster veiling het onlangs plaas gevind. Paul Klein die waarnemendebestuurder van veilings by Agra sluit by ons aan om die veiling se resultate te bespreek:...more3minPlay
March 23, 2020Hoe kan die Korona-virus voedsel pryse beinvloed?Hoe kan die Korona-virus voedsel pryse in die Suider-Afrikaansestreek beinvloed? Dr. Kobus Laubscher ‘n bekende landbou ekomoom sluit uit die buurland by ons aan:...more5minPlay
March 20, 2020Oos-Kaap sukkel met veediefstal.Volgens kenners verloor die Oos-Kaap provinsie in die buurland byna R700 000 per dag as gevolg van veediefstal. Willie Clack, voorsitter van die Suid Afrikaanse Veediefstalvoorkomingsforum is ons gas:...more4minPlay
March 19, 2020Korona riglyne op plase.Die TLU SA het riglyne bekend gestel oor die hantering van die korona-virus op plase. Bennie van Zyl, die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas:...more3minPlay
March 19, 2020Kan die korona-virus voedsel tekorte veroorsaak?Kan die korona-virus voedsel tekorte in die Suider Afrikaanse streek veroorsaak? Pierre Vercueil die waarnemende voorsitter van Agri SA sluit by ons aan met sy mening:...more3minPlay
March 18, 2020Wat gebeur nou met Agra veilings?Paul Klein,die bestuurder van veilings by Agra, sluit by ons aan om die omvang van die Korona-virus op Agra se veilings te bespreek:...more3minPlay
March 18, 2020FAN Meat lê besoek aan plase af.Die FAN Meat-kantoor van die Vleisraad het bekend gemaak dat die Vleisraad Inspekteurs aangestel het om oudits op plase uit te voer vir die verifiëring van die implementering van FAN-vleisreëls en -standaarde. Die hoof van FAN Meat by die Vleisraad, Johan Engelbrecht is ons gas:...more4minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.