Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
April 21, 2020Landbouer gesels uit Paraguay.Danie Coetzee, ‘n voormalige Suid Afrikaanse produsent wat al jare lank in Paraguay bly en boer sluit by ons aan om boerdery in Paraguay te bespreek:...more5minPlay
April 20, 2020Pryse word deur inperking beinvloed.Volgens kenners is die staat van inperking besig om vleis en vars produkte se pryse te beinvloed. Dr.Johann van der Merwe, Direkteur van AMT in die buurland is ons gas:...more6minPlay
April 20, 2020Die Plaasvars e-Mark word bekendgestel.Die TLU SA het onlangs die Plaasvars e-Mark bekendgestel om boere en verbruikers met mekaar te verbind. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA sluit by ons aan:...more5minPlay
April 17, 2020Hawer kan produsente help.Volgens kenners is die winter oppad en daarmee saam is daar steeds gedeeltes van die land wat baie droog is. In die verband kan hawer geplant word as voer vir diere. Paul Klein van Agra is ons gas:...more5minPlay
April 17, 2020Wat maak die veilingspryse?Henno Badenhorst van Agra sluit by ons aan om die jongste veilingspryse by beeste te bespreek:...more3minPlay
April 16, 2020Verskeping van wol gaan voort.Suid Afrikaanse wol produsente is toestemming gegee dat wol verskeep mag word te midde van die korona-virus. Isak Staats, BKB se hoofbestuurder vir wol en sybokhaar, is ons gas:...more3minPlay
April 16, 2020COVID-19 hulp nie vir kommersiële produsente.Die Suid Afrikaanse Minister van Landbou, Grondhervorming en Plaaslike Ontwikkeling, Thoko Didiza het aangekondig dat haar departement tydens die COVID-19 inperking hulp ten bedrae van R1,2 miljard aan kleinskaalboere sal beskikbaar stel. Volgens berigte sal kommersiële produsente nie hiervoor in aanmerking kom nie. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA sluit by ons aan:...more5minPlay
April 15, 2020Suid Afrikaanse landbou sensus word bespreek.Statistieke Suid Afrika het onlangs hul verslag oor die 2017 landbou sensus bekendgemaak. Dr. Kobus Laubscher ‘n bekende landbou-ekonoom in die buurland sluit by ons aan:...more4minPlay
April 15, 2020Hoe vertoon Suid Afrika se sitrusbedryf.Justin Chadwick, die Uitvoerende Hoof van die Suid Afrikaanse Sitruskwekersvereniging is vanoggend ons gas om die jongste stand van die sitrusbedryf in die buurland te bespreek:...more3minPlay
April 14, 2020Hou jou kind besig met Farmer Kidz.Steven Barnard van Garden of Life en stigter van Farmer Kidz sluit vanoggend uit die buurland by ons aan om Farmer Kidz te bespreek en watter projekte hulle tans aan die gang het:...more7minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.