Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.... more
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.
May 20, 2020Wolbedryf in Suid Afrika word bespreek.Ons sluit vanoggend aan by Leon de Beer, Hoofbestuurder van die Wolkwekersvereniging van Suid Afrika om die jongste stand van die wolbedryf in die buurland te bespreek:...more4minPlay
May 19, 2020Nick Serfontein koop Hartebeestloop bul vir N$ 400 duisend.Die bekende Hartebeestloop veiling het onlangs plaasgevind en die duurste bul is vir N$ 400 duisend verkoop. Die koper van die bul is Nick Serfontein, Voorsitter van die Sernick groep en bekende boer in Suid Afrika, hy is ons gas:...more3minPlay
May 18, 2020Bestuur waterbronne so!Volgens kenners is dit uiters belangrik om grondwater te bestuur. Die selfde geld op plase. Otto van Vuuren van Dynamic Water Resources Management gaan vir die volgende paar weke by ons aansluit om die verskillende aspekte in die verband te bespreek. Hy sluit vir die eerste keer by ons aan:...more10minPlay
May 18, 2020Informele hoender sektor groei.Dit wil voorkom asof die sogenaamde informele hoendoer sektor die afgelope tyd gegroei het as gevolg van die uitdagings rakende die korona-virus. Markus du Plessis van Voermeester is ons gas:...more4minPlay
May 15, 2020Die jongste rakende Bek en Klou in die buurland.Ons sluit aan by Willem van Jaarsveld, die voorsitter van die Bek en Klouseer Forum in Limpopo,Suid Afrika, om die jongste stand van sake rakende Bek en Klouseer in die buurland te bespreek:...more5minPlay
May 15, 2020TLU SA rig pleidooi aan Suid Afrikaanse President.TLU SA het onlangs ‘n pleidooi aan President Cyril Ramaphosa gerig om die landwye inperking te lig om die Suid Afrikaanse ekonomie te red. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA sluit by ons aan:...more8minPlay
May 14, 2020Weeklikse vleispryse.Bertha Ijambo, landbou ekonoom van die Namibiese Landbou Unie, sluit by ons aan om die weeklikse vleispryse te bespreek:...more3minPlay
May 13, 2020Byekorwe word geplunder en beskadig in die buurland.Volgens berigte uit die buurland is daar groot kommer oor byekorwe wat geplunder en beskadig word. Jaco Wolfaardt,’n kommersiële byeboer van die Wes-Kaap sluit by ons aan:...more5minPlay
May 13, 2020Oud Suid Afrikaner boer met blomme in Nieu-Seeland.Jennifer Moulder is ‘n oud Suid Afrikaner wat nou al ‘n geruime tyd in Nieu-Seeland bly en het ook ‘n blomme boerdery daar begin. Sy is ons gas:...more9minPlay
May 12, 2020Wildbedryf onder druk.Volgens ‘n opname wat deur Wildbedryf SA gedoen is, is dringende stappe nodig om die Suid Afrikaanse wildbedryf van ineenstorting te red. Adri Kitshoff-Botha,uitvoerende hoof van Wildbedryf SA is ons gas:...more6minPlay
FAQs about Kosmos 94.1 Landbou:How many episodes does Kosmos 94.1 Landbou have?The podcast currently has 680 episodes available.