Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,275 episodes available.
April 17, 2023Hoe moet ʼn leier dink oor verandering?“Hierdie model help jou as leier, span en organisasie om diep verandering te bewerkstelling en te beleef.”...more6minPlay
April 17, 2023Demi Lee wil ‘Die Kontrak’ ʼn tweede keer wenDié popster het in 2018 die eerste seisoen van die sangkompetisie gewen en vanjaar is sy slaggereed om as mentor weer met die louere weg te stap....more11minPlay
April 14, 2023Kinders is ‘grootste, wonderlikste’ uitdaging vir huwelikDeur die jare heen verander verhoudings om by omstandighede aan te pas. Een van die goed wat ʼn groot uitwerking op ’n huwelik het, is kinders....more7minPlay
April 13, 2023‘Die Kontrak’ se Lisie Basson kerf paadjie as Afrikaanse rocker uit“My ouers het my gedwing om in te skryf en ek wou nie kompeteer teen ander mense nie. Nou is ek so bly ek het deelgeneem, want dit het my lewe handomkeer, op die beste manier moontlik verander.”...more15minPlay
April 13, 2023Blyspel geskoei op musiek van Queen het gehore op hul voeteDirk Joubert en Nadine Grobbelaar, lede van die “We Will Rock You”-rolverdeling, gesels in Maroela Media se ateljee oor dié musiekblyspel....more12minPlay
April 12, 2023Nataniël bring stories, musiek én tasse kostuums na Amsterdam“Ons kan nie meer musikante saamvat nie, want die res van die sitplekke op die vliegtuig is vir kostuums.”...more9minPlay
April 12, 2023Jeanette vier 30 jaar in musiekbedryf met ode aan Afrikaans“Ek het net weer besef hoe ons as Afrikaners se sin vir humor ons deur alles dra, en hoe ons sterker is as wat ons dink.”...more12minPlay
April 11, 2023Deon Groot sing vir ‘Die een’“Op die ou end kom dit terug na een ding toe: almal is op soek na liefde en iemand waar jou hart kan rus.”...more10minPlay
April 10, 2023Hoe lyk die pad na sukses?Leierskapkenner, dr. Johan Beukes, gesels oor leierskap en die pad na sukses....more5minPlay
April 08, 2023Neels gaan van ‘op my eish’ na ‘op my reis’Neels van Jaarsveld gesels oor sy nuwe kykNET-geselsprogram, “Op reis met my beste vriend”, sy loopbaan en rol in “Diepe waters”....more14minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,275 episodes available.