Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,275 episodes available.
March 27, 2023Konteks vorm grondslag van leierskap“Kontekstuele intelligensie is een van die kernvaardighede wat leiers móét ontwikkel.”...more5minPlay
March 24, 2023Simoné Roets se album ʼn sprong van waagmoed“Al daardie dinge leer jou ietsie van jouself. Dit het van my ʼn beter musikant en skrywer gemaak.”...more11minPlay
March 24, 2023Wat beteken saambly voor die huwelik op lange duur?Dit is deesdae nie meer vreemd om te sien hoe jong paartjies saam intrek nog voordat hulle getroud is nie. Die vraag is egter, watter impak het dit op ’n latere huwelik?...more5minPlay
March 22, 2023Kunsmatige intelligensie, kletsbotte in die kolligWat behels kunsmatige intelligensie en hoe werk kletsbotte? Dr. Celia Booyse, bestuurder van programontwikkeling en gehalteversekering by Akademia, verduidelik....more11minPlay
March 20, 2023Minke Brits kerf eie musiekpaadjie uit“Ek het dit verlede jaar begin skryf as ‘n soort huldeblyk aan die vroue in my lewe. Sterk vroue waarvoor ek waardering het, soos my ma, my tannie en my ouma.”...more9minPlay
March 20, 2023Nadenke is hoeksteen van leierskap“Die idee van hierdie model is om holisties geïntegreerde, florerende leiers te vorm.”...more4minPlay
March 18, 2023Hou só langafstand-bootjies op dreefTalle mense sit in die bootjie van langafstandverhoudings en -huwelike. Uitdagende omstandighede vir enigiemand in ’n verhouding....more4minPlay
March 17, 2023‘Mooiweer en warm’-rol Liam se gunsteling tot dusverLiam Bosman is bekend as die ywerige swemmer, Johan Swarts, in die kykNET-reeks “Diepe waters”, maar dié jong akteur geniet dit om nou kykers se lagspiere bietjie te laat oefen as Dirkie in “Mooiweer en warm”....more15minPlay
March 17, 2023Anzelle – ‘n klein botteltjie met groot gif‘n Klein botteltjie met groot gif. Só beskryf die nuweling-sangeres Anzelle haarself in haar debuutenkelsnit, wat pas uitgereik is....more10minPlay
March 17, 2023Nuwe musiek, uitkyk vir ADAM-mansgroep“Ons is op ’n plek waar daar nie struwelinge in die groep is nie. ADAM is op ’n baie goeie plek.”...more20minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,275 episodes available.