Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,275 episodes available.
January 21, 2022Eloff se ‘Johnnie Blou’ op almal se lippeEloff, die nuweling-sanger wat bekend staan as “die prins van Potch”, skerts in die Maroela Media-ateljee dat hy geen benul het waar dié bynaam vandaan kom nie....more9minPlay
January 21, 2022Hoof van AHMP praat oor matrieksuksesAfrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria het 850 onderskeidings in die afgelope matriekeksamen ingepalm. Marna Jordaan, hoof van AHMP, loof die matrieks se sukses....more1minPlay
January 17, 2022100 jaar se Affies-meisies-staaltjiesDanielle Heyns, een van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se adjunkhoofde, en Louisa Slabbert, media-inligtingkundige van die skool, het in ʼn onderhoud met Maroela Media lusmakers uit die gedenkblad, getiteld ‘Afrikaanse Hoër Meisieskool 1920 – 2020: eenhonderd jaar van uitnemendheid’, gedeel....more16minPlay
January 15, 2022Andriëtte beantwoord Maroela Media se vinnige vraeHou Andriëtte van witwyn of rooiwyn, of tuisbly of uitgaan? Sy beantwoord Maroela Media se vinnige vrae....more1minPlay
January 14, 2022Oom Boggom se stryd teen kanker: ‘Dit kom sit in jou kop’Ian de Jager, beter bekend as oom Boggom op Facebook, gesels met Christel Cornelissen van Maroela Media oor sy kankerdiagnose en die trop Boggomjane wat hom deur dié tyd help dra....more4minPlay
December 15, 2021Bokse van hoop bied vertroosting aan ouersNanki Robbertse het ʼn uitreikprojek begin waar sy bokse van hoop vir ouers verskaf wat ʼn baba verloor het. Sy het ook ʼn boek oor haar eie verlies geskryf. Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met haar oor die projek gesels....more19minPlay
December 15, 2021Vertel jou stories oor die Grensoorlog in klankDiensplig.org is ʼn platform waar Anelia Heese oudsoldate en hulle geliefdes se verhale oor die Grensoorlog in klankformaat wil vaslê. Sy het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor gesels....more9minPlay
December 15, 2021‘Permitted Plundering’ boeiende opsomming van staatskapingsjareDit is onmoontlik om die omvang van staatskaping in een boek weer te gee, maar dié boek gee ʼn uitstekende oorsig van hoe die legkaartstukke inmekaarpas.Christel Cornelissen van Maroela Media het met die skrywers Ilse Salzwedel en Rudie Heyneke gesels. Heyneke is Outa se staatskapingskenner en het navorsing vir die boek help behartig....more6minPlay
December 14, 2021’n Plan vir finansiële welvaartIn Wouter Snyman se gesprek met Maroela Media het hy praktiese raad gegee oor hoe jy skuld kan delg. Hy het ook ʼn eenvoudige plan verskaf om jou eerste spaar- of beleggingsplan aan die gang te kry en jy kan dit doen met so min as R5 per dag....more19minPlay
December 14, 2021Breinprofiel en geldsake: So werk jy met jou geldDr. Raché Rutherford is een van die medeskrywers van die boek "Rich Brain, Poor Brain". Sy het die boek saam met, dr. Kobus Neethling en Wouter Snyman aangepak. In die boek wil hulle lesers toerus met praktiese raad oor hoe om jou denke te belyn om vir jou groter finansiële welvaart te besorg. Sy het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe jou denkvoorkeure, of dan jou breinprofiel, jou persoonlike finansiële beginsels beïnvloed....more12minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,275 episodes available.