Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.
August 05, 2020Help vervolgde Christenvroue soAugustus is Vrouemaand in Suid-Afrika en die kollig val opnuut op vroueregte. In die Afrika-vasteland beïnvloed die vervolging van Christene die lewensomstandighede van vroue direk wat die here dien. Jan Gouws uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor gesels....more8minPlay
July 31, 2020Luister: Appel se nuwe lied ‘ʼn noodkreet vir Afrikaans’“Ek sing ook op ʼn berg met ʼn kruis agter my en wil dit duidelik maak met die video en liedjie: Jy is sterker op jou knieë as op jou voete, my maat.”...more12minPlay
July 21, 2020Luister: Die verskillende kante van veelsydige Christia Visser“Ek hou nogal daarvan dat mense na ʼn liedjie luister en sê: ‘O, dis die Toebroodjie-meisie.’ Dit beteken mense sien verskillende kante van my en waardeer dit.”...more12minPlay
July 20, 2020Elize Cawood: Girly se stem vir altyd stil“Elize, jy was, is, en sal altyd my inspirasie wees vir my mees geliefde karakter wat ek ooit geskep het. Girly Lubbe.”...more4minPlay
July 17, 2020Hoe gemaak met Afrikanerstandbeelde?Kruger se standbeeld het al in die verlede ook onder vandale deurgeloop en dit het nou die vraag laat ontstaan of daar nog ʼn plek vir veral Afrikaner-standbeelde in Suid-Afrika is. En indien wel, waar daardie plek is?...more1h 1minPlay
July 15, 2020Early B slaan goud los: ‘Dis ʼn groot gevoel’“Ek het gevoel dit is my passie dié; ek het gesê ek gaan alles insit hierso. Of ek wen of verloor, dit gaan ʼn les wees vir die volgende persoon.”...more18minPlay
July 14, 2020Nuwe musiekduo sing pop-rock-liefdesliedDie nuwe musiekduo Held van Harte het onlangs sy tweede enkelsnit, “Legkaart”, uitgebring en daarin sing die lede oor selfwaarde, moeilike tye en liefde. Janie Monsieur gesels met hulle oor hoe die groep begin is en watter tipe musiek hulle maak....more10minPlay
July 09, 2020’n Getuienis: Covid-19 plaas steeds druk op vervolgde ChristeneJan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor die krisis waarin die Covid-19-pandemie vervolgde Christene in Asiatiese lande dompel. Hy het die getuienis van Samson in Mianmar met Esté Meyer Jansen gedeel....more8minPlay
July 09, 2020Onderwys in gesprek: Covid-19 in skoleOns gesels oor die aantal Covid-19-gevalle in skole en die aanlyn aansoekproses vir leerders wat in Gauteng wil skoolgaan....more14minPlay
July 09, 2020Enkelsnit laat val kollig op kinders met spesiale behoeftesZiya, ook beter bekend as Jana Viljoen, het pas die hartroerende musiekvideo van haar jongste enkelsnit, "Lonely Together", uitgereik. Sy het met Maroela Media vanuit Philadelphia in die VSA met Zoom gesels oor hoe die liedjie ontstaan het....more15minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.