Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.
June 02, 2020‘Droom-kompetisie’ vir aspirantsangersWilliam Wolf het al verskeie trefferliedjies vir sangers soos Brendan Peyper, Pieter Koen en Willem Botha geskryf, en nou tree hy voor die mikrofoon aan met sy jongste enkelsnit “Droom”. Saam met die bekendstelling van “Droom” stuur hy ook die Droom-kompetisie van stapel, waar hy een aspirantsanger se droom gaan bewaarheid met ʼn wenprys ter waarde van R50 000....more10minPlay
June 01, 2020Wolkskool op radio: Kan almal wiskunde doen?Almal kan die vak wiskunde doen op dieselfde manier as wat almal ’n marathon kan hardloop....more14minPlay
May 30, 2020‘Briekaandraai’: Nuwe radiodrama oor magstryd in die mediaDít is die opwindende en aktuele storielyn van Maroela Media se splinternuwe radiovervolgverhaal, Briekaandraai, geskryf deur Leon van Nierop....more1minPlay
May 29, 2020Wolkskool op radio: Leierskapsontwikkeling op hoërskoolIn die jongste aflewering van die Wolkskool-podsending gesels Gerhard Nel, adjunkhoof van Hoërskool Zwartkop in Centurion, oor hoe dié skool leiers identifiseer en watter soort leierskapprogramme hulle vir leerders bied....more14minPlay
May 29, 2020Christiaan Baartman is reg vir die kanselDie musiekvideo is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien....more11minPlay
May 28, 2020Wolkskool op radio: Skool by die huis; só help ek my grondslagfasekindSy meen as daar een ding is wat ouers nou met hulle grondslagfasekind moet doen, is dit om hulle toe te laat om te speel. “Daar is geen klasgroep van hierdie ouderdom wat weer die geleentheid gaan kry om soveel speeltyd te hê nie en dit is gewoonlik die eerste ding waaroor hulle kla as hulle in die ‘groot’ skool is.”...more12minPlay
May 27, 2020Wolkskool op die radio: A tot Z van robotika en koderingHugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gesels in die jongste Wolkskool-podsending oor robotika....more13minPlay
May 26, 2020Wolkskool op radio: Skryf as vaardigheidJana Terblanche, die hoof van GeRAT, die Afrikaans-vakvereniging van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), sê enige skrywer se vaardighede kan ontwikkel word, maar die beste skrywers is die wat jou laat dink én sien én hoor én voel....more11minPlay
May 25, 2020Wolkskool op radio: Wat leer wiskunde my eintlik?Johan Koekemoer, hoof van die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW), verduidelik hoekom kreatiwiteit en die sagte vaardighede wat wiskunde jou leer só belangrik is....more13minPlay
May 22, 2020Wolkskool op radio: Leierskapontwikkeling in die laerskoolLouis Dekker, hoof van Laerskool Wierdapark, sê hy glo ʼn leerderraad op laerskoolvlak is belangrik omdat dit kinders leer om sekere lewensvaardighede aan te pak....more9minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.