Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
July 09, 2020Onderwys in gesprek: Covid-19 in skoleOns gesels oor die aantal Covid-19-gevalle in skole en die aanlyn aansoekproses vir leerders wat in Gauteng wil skoolgaan....more14minPlay
July 09, 2020Enkelsnit laat val kollig op kinders met spesiale behoeftesZiya, ook beter bekend as Jana Viljoen, het pas die hartroerende musiekvideo van haar jongste enkelsnit, "Lonely Together", uitgereik. Sy het met Maroela Media vanuit Philadelphia in die VSA met Zoom gesels oor hoe die liedjie ontstaan het....more15minPlay
June 19, 2020‘ʼn Droom is nie bedoel vir die donker nie’Die 23-jarige Bloemfonteiner Gerduan Kemp het amper sy drome deur sy vingers laat glip het toe hy ʼn ander rigting as musiek ingeslaan het met sy studies. Hy het wel sy pad terug na sy musiekdroom gevind en nou wil ander inspireer om dieselfde te doen met sy derde enkelsnit, “Dagbreekdrome”....more10minPlay
June 15, 2020Mia, musiekster om dop te houMaroela Media het aanlyn met Mia gesels oor haar nuwe enkelsnit en musiekloopbaan....more10minPlay
June 09, 2020Luister: SA’ners se gruwelprent trek aandag oorsee“Die gruwelprent het my uit my gemaksone as regisseur gedwing.”...more5minPlay
June 05, 2020Wolkskool op radio: Bly groei in jou leierskapDit is nie einde van die wêreld as jou kind nie ʼn klaskaptein, prefek of hoofleier in die verteenwoordigende leerderraad (VLR) in die loop van sy of haar skoolloopbaan word nie. Dit is die mening van Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skoleondersteuningsentrum (SOS)....more14minPlay
June 05, 2020Smile Foundation en sangers span saam teen pandemieSunet Wagner van Tixsa het met Maroela Media gesels oor #HelpThoseOnTheFrontLine-konserte wat vir die Smile Foundation aangebied word. Sy verduidelik wie by die reeks e-konserte betrokke is, asook hoe die aanlyn konserte werk nadat jy jou kaartjie aangeskaf het....more14minPlay
June 05, 2020Organisasie neem Bybels na uithoeke van die aardeMeer as 260 miljoen Christene wêreldwyd ervaar ernstige vervolging weens hul geloof in Jesus. Een van die grootste behoeftes vir hierdie gelowiges is Bybels. Dit is egter ’n groot uitdaging om Bybels in sekere dele van die wêreld te versprei. Jan Gouws van Geopende Deure het met Maroela Media gesels oor die organisasie se bediening met die verspreiding van Bybels....more7minPlay
June 04, 2020Wolkskool op radio: ‘Môre klas, welkom terug’Marnelda de Beer, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se kenner van onderwys in die grondslagfase, sê sy besef daar is talle uitdagings wat kinders, ouers en onderwysers sal moet oorkom met die terugkeer na skole, maar sy glo almal het nou nog drie weke om mekaar met dié proses te help....more10minPlay
June 04, 2020Onderwys in gesprek: Terug skool toeOns kyk na kwessies rakende gesondheidsmaatreëls by skole, wanneer leerders mag terugkeer en wat dit beteken as leerders nie kan terugkeer skool toe nie....more15minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.