Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
May 25, 2020Wolkskool op radio: Wat leer wiskunde my eintlik?Johan Koekemoer, hoof van die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW), verduidelik hoekom kreatiwiteit en die sagte vaardighede wat wiskunde jou leer só belangrik is....more13minPlay
May 22, 2020Wolkskool op radio: Leierskapontwikkeling in die laerskoolLouis Dekker, hoof van Laerskool Wierdapark, sê hy glo ʼn leerderraad op laerskoolvlak is belangrik omdat dit kinders leer om sekere lewensvaardighede aan te pak....more9minPlay
May 22, 2020‘Tussen Ons’, ‘Griekwastad’: Tracey Lange deel haar reisTracey Lange gesels met Maroela Media oor “Tussen Ons”, haar rol as medevervaardiger van die rolprent “Griekwastad” wat onlangs vrygestel is en hoe om innerlike vreugde te kweek....more16minPlay
May 22, 2020Musiekster om dop te hou: Emma EllisEmma Ellis gesels met Maroela Media oor haar eerste enkelsnit, "Mooi"....more10minPlay
May 21, 2020Wolkskool op radio: Is selfgerigte leer moontlik in die grondslagfase?Alhoewel die skole nou op 1 Junie sal open, gaan jonger leerders waarskynlik nog ʼn rukkie lank tuis onderrig moet word. De Beer gee ʼn paar wenke wat kan help om ʼn leeromgewing in die huis vir kinders te skep en hoe ouers hul kinders met hul leerwerk kan help....more11minPlay
May 20, 2020Wolkskool op radio: Die waarde van rekeningkundeFraser Parker, van die Wolkskool se afdeling vir handelsvakke, het verduidelik waar leerders vir die eerste keer eintlik met rekeningkunde begin werk. Hy verduidelik ook waar die vak se kennis prakties toegepas kan word en waarom hy leerders sal aanmoedig om die vak te neem....more7minPlay
May 20, 2020Christia Visser se liefdeslied aan verloofdeChristia Visser sou verlede maand getrou het, maar soos soveel ander bruide moes haar troue uitgestel word tot ná die afsonderingstydperk. Haar jongste liedjie, “Kaal voor jou”, het sy geskryf om op die paadjie na die kansel af te stap....more9minPlay
May 19, 2020Wolkskool op radio: Help jou kind se spraakvaardighede ontwikkelJana Terblanche, die hoof van GeRAT, die Afrikaans-vakvereniging van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gee ʼn hele paar praktiese en maklike wenke aan ouers om jonger en ouer kinders se spraakvaardighede in die inperkingstyd te ontwikkel....more11minPlay
May 19, 2020Sanger voltooi lied tien jaar ná pa se doodKirsten Richard het onlangs sy tweede enkelsnit genaamd “Ons is groot” vrygestel wat sy emosies die afgelope tien jaar vasvang vandat sy pa in ʼn motorfietsongeluk oorlede is....more11minPlay
May 18, 2020Wolkskool op radio: Hoe dink wiskundiges?Dit is goed om wiskunde te kan doen, maar dit is eintlik veel beter om wiskundig te kan dink. Johan Koekemoer van die VAW verduidelik hoe jy jou kind kan help om meer soos ʼn ware wiskundige te begin dink....more9minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.