Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.
April 22, 2020Mediese diens in die palm van jou handHenru Krüger, die Solidariteit beroepsgilde se sektorhoof vir professionele beroepe, het met Maroela Media gesels oor die Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns en die SA Docters App se samewerking. Dié slimfoon-app help pasiënte om binne sekondes die naaste mediese praktisyn op te spoor en verskaf ook nou bykomende mediese inligting oor Covid-19....more5minPlay
April 09, 2020Luister: Retief Burger se bemoedigende boodskap vir SA“Dit is nie ek wat slim beplan het nie – ek was net gehoorsaam en het die Here se stem gevolg.”...more5minPlay
April 08, 2020Andriëtte terug ná vyf jaar se stilteAndriëtte Norman het die afgelope vyf jaar twee kinders gehad, probleme met haar stem ondervind en ’n maatskappy begin wat geleenthede reël. Sy gesels vandag met Maroela Media oor hoe dit voel om haar stem uiteindelik terug te hê....more10minPlay
April 07, 2020Luister: ’n Ware verhaal wat generasies van Christene inspireer"God se smokkelaar", die ware verhaal van Broer Andrew se sendingwerk agter die Ystergordyn, is nou ook uiteindelik in Afrikaans beskikbaar. Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure, het per Skype met Esté Meyer Jansen oor dié boek gesels....more9minPlay
April 03, 2020Aanlyn in afsondering: Word ’n verantwoordelike digitale burgerMaroela Media het met Rianette Leibowitz per Skype gesels oor verantwoordelike digitale burgerskap. Sy het ook raad en wenke uit haar boek "Maak jou kind skermslim" gedeel in die tydperk van algehele afsondering waar gesinne nou waarskynlik meer tyd aanlyn gaan spandeer....more12minPlay
March 27, 2020Brendan Peyper vat jou saam op sy trekkerBrendan Peyper het pas sy jongste musiekvideo vir sy liedjie “Lekkerder op my trekker” uitgebring en stel daarin sy liefde vir die plaaslewe ten toon....more4minPlay
March 19, 2020Stefan Vermaak oor die fliek 'Moffie'Stefan Vermaak gesels oor die fliek 'Moffie'....more17minPlay
March 19, 2020Alles wat sakelui en werknemers moet weet van Covid-19Maroela Media gesels met Phil Davel van Solidariteit Regsdienste....more19minPlay
March 12, 2020‘Unapologetically me’: ‘Ons almal is anders en dis oukei’Luan Jacobs en Maryka Roux het ʼn draai in Maroela Media se ateljee gemaak en met Christa Steyn gesels oor Unapologetically me. Dié produksie wil mense aanmoedig om hulself te wees....more10minPlay
March 10, 2020Swart Maandag vir markte wêreldwydAndre Cilliers, wisselkoersrisikostrateeg van TreasuryOne, verduidelik wat het met markte gebeur gedurende naweek en vroeg Maandagoggend. Die gebeur word nou wyd as ’n soort Swart Maandag vir die internasionale markte en die rand beskryf....more4minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.