Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Dis hier waar jy jou ore kan uitleen aan twee internasionaal bekroonde Mevrouens se alledaagse lewens - ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n ... more
FAQs about Mevrou Mevrou:How many episodes does Mevrou Mevrou have?The podcast currently has 32 episodes available.
February 27, 2023Mevrou verbreek die 11de gebodMevrou het ‘n dilemma … mag ‘n mens foto’s opskeur? Nie ál die foto’s nie, maar daai oues wat jy nog gehou het vir wie-weet-hoekom en wie-weet-wie. Foto’s waarop jy niemand meer herken nie op plekke wat jy nie meer kan onthou nie. Die een Mevrou wil net skeur, die ander Mevrou lig ‘n wenkbrou. Podcast page on Jacaranda FM's website...more12minPlay
February 27, 2023Mevrou Mevrou (Trailer)Maak reg om te hoor waaroor ‘n Mevrou se lewe nou eintlik gaan. Van 28 Februarie 2023 bring Gerda de Sousa en Dianne Broodryk jou ‘n weeklike dosis van hardop lag, lang trane huil, vra vir genade en pleit vir geduld. Dié twee bekende stemme van Jacaranda FM gaan praat oor hulle elke dag dinge in dié splinternuwe en oorspronklike podgooi. Soos hulle sê ….. Mevrou My Nou! Podcast page on Jacaranda FM's website...more1minPlay
FAQs about Mevrou Mevrou:How many episodes does Mevrou Mevrou have?The podcast currently has 32 episodes available.