Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
January 15, 2018Middag op RSG 1Renmotorbestuurder Monica van der Westhuizen se ma, Petra, is haar inspirasie. Martin Headger het by hierdie enkelma en sakevrou gaan kuier om te hoor hoe sy 'n renmotorbestuurder geword het....more4minPlay

January 12, 2018Middag op RSG 1Skaak word reeds vanaf die 6e eeu gespeel. Dis 'n strategiese spel wat met baie konsentrasie gepaard gaan. Selde, indien ooit verander die benadering of tegnologie....more4minPlay

January 11, 2018Middag op RSG 1Etiketreëls lyk deesdae baie anders as in die jare vyftig. Koos Louw, wat etiketopleiding in die korporatiewe mark doen, het vir Martin Headger vertel wat die rol van etiketskole is die moderne tyd....more5minPlay

January 10, 2018Middag op RSG 1Antoniem het bemoedigende nuus vir matrieks wat swak gevaar of gedruip het. Het jy geweet die wêreld se tien rykste mense het tussen hulle net drie grade?...more3minPlay

January 08, 2018Middag op RSG 1Is daar nog mense wat seëls versamel, met elektroniese kommunikasie wat die norm geword het? Ettienne Ludick hoor by 'n versamelaar wat die stand van sake is....more5minPlay