Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
January 22, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick vertel meer van die onlangse fossielvonds in die Wieg van die Mensdom, Little Foot, wat deur die argeoloog Ronald J. Clark ontdek is....more4minPlay

January 19, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Jody Hendricks oor sy lewe weg van die mikrofoon af....more6minPlay

January 17, 2018Middag op RSG 1Weet jy regtig van watter stoffasie 'n donkie gemaak is? Volgens Inspekteur Veronica van der Merwe van die NDBV is donkies uiters slim, en kan hulle (net soos Wagter by die huis) opgelei word om n paar takies te verrig....more4minPlay
January 17, 2018Middag op RSG 1Alles gebeur deesdae aanlyn, selfs hulp wat aan organisasies verleen word. Sue Pyler gesels hieroor met Catherine du Plooy, bedryfshoof van Backabuddy....more4minPlay
January 17, 2018Middag op RSG 1Antoniem wonder wanneer mense sal besef dat die vraag na gegradueerdes drasties afgeneem het. Dis g'n wonder hulle kry nie werk nie. Sal jy iemand aanstel wat niks kan doen nie, en 'n buitensporige salaris daarvoor verwag?...more4minPlay