Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
January 05, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Veronique van Heyningen-Pieterse oor haar lewe weg van die mikrofoon af....more6minPlay
January 05, 2018Middag op RSG 1Het jy geweet dat nanotegnologie al deel van ons daaglikse lewe is? Martin Headger het by dr. Manfred Scriba, portefeuljebestuurder van nanotegnologie by die WNNR, gepraat om meer oor hierdie tegnologie uit te vind....more4minPlay

January 04, 2018Middag op RSG 1Daar is altyd daai een vriend met 'n gekraakte selfoonskerm, wat nooit reggemaak word nie. Of is jý dalk daardie vriend? Sue Pyler gesels met Jerome Sauls, 'n tegnikus by Wefix op Stellenbosch, oor die proses wat gevolg word om daardie stukkende skerm te vervang....more5minPlay

January 03, 2018Middag op RSG 1'n Oud-NG predikant het in 'n studiestuk aangevoer dat Kerfsfees soos ons dit vier, gegrond is op heidense feeste ter ere van afgode. Selfs ons tipiese plattelandse kerktoringbakens spruit daaruit. Boonop word kersbome uitdruklik in die Bybel verbied!...more3minPlay
January 03, 2018Middag op RSG 1In 2000 het dit sowat R4 per liter gekos. Deesdae is dit meer as R14! Die petrolprys bly een van die onderwerpe wat altyd onder bespreking sal wees. Maar hoe word die prys bepaal? En wat beïnvloed die prys? Ettienne Ludick het by Ryk van Niekerk van Moneyweb gaan hoor hoe die prys van hierdie vloeibare goud vasgestel word....more4minPlay