Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
December 28, 2017Middag op RSG 1Ian Wessels deel 'n paar grappies ten koste van mans… en vroue....more3minPlay
December 28, 2017Middag op RSG 1Dit is deesdae 'n groot tendens om gesond te eet, maar dit kan soms 'n bietjie duur raak, so wat staan jou te doen? Die eerste stap is om jou eie groente te plant, en te gebruik soos jy dit nodig kry. Hiervoor kan jy dalk 'n akwaponika-stelsel gebruik. Martin Headger het by Jan Vermeulen van MyBroadband gaan hoor wat akwaponika is....more4minPlay
December 27, 2017Middag op RSG 1Jy het elke dag meer as 60 000 gedagtes. Dan word jy nog gebombardeer met inligting op die die internet, sosiale media, radio en televisie. Is dit moontlik om alles in te neem, of kan jy net op een idee of gedagte op 'n slag fokus? Wat sal gebeur as jy vir vyf minute stil kan sit en bewus word van daardie oomblik, bewus word van jou lyf en aan niks dink nie. Kliniese sielkundige Nico Brink gebruik bewustheidsgebaseerde terapie....more5minPlay
December 27, 2017Middag op RSG 1Ian Wessels gee erkenning aan kinders wat kan flink dink, en lees 'n opstel wat waarlik prentjies in jou kop teken....more3minPlay
December 27, 2017Middag op RSG 1Sue Pyler kyk na die verskillende soorte parfuum wat op die rak is. Van Eau de Parfum, Eau de Toilette tot Eau de Cologne. Sy hoor by die Neus, prof. Aubrey Parsons, hoe die verskille bepaal word....more6minPlay

December 26, 2017Middag op RSG 1Ian Wessels deel 'n paar eksamenantwoorde van "ouma se slim kind" wat dalk nog 'n rukkie in die personeelkamer onthou sal word......more4minPlay
December 26, 2017Middag op RSG 1Hoe sou 'n kort onderhoud met van jou gunsteling strokiesprentkarakters klink indien hulle in die ateljee kon wees? Ettienne Ludick het op die rekenaar rondgespeel en kortliks met van die bekendste karakters gesels....more3minPlay