Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
January 02, 2018Middag op RSG 1Niemand hou daarvan om te sukkel nie, veral nie in besige kettingwinkels nie, waar die mense mekaar verdring die trollies in alles vasgestoot word. Daar is 'n baie geriflikers manier om inkopies te doen, wat jou boonop geld kan bespaar. Martin Headger het by Jan Vermeulen van MyBroadband gaan hoor hoe aanlyninkopies jou rande kan rek....more3minPlay

January 01, 2018Middag op RSG 1Ian Wessels illustreer die basiese verskil tussen mans en vroue deur middel van 'n paartjie se dagboekinskrywings op dieselfde dag....more4minPlay
January 01, 2018Middag op RSG 1Tweede Nuwejaar word elke jaar op 2 Januarie in die Kaap gevier. Dis 'n fees van kleure en klanke met die Kaapse Klopse wat Kaapstad se strate invaar. Ettienne Ludick is by Kaap Agulhas waar twee oseane mekaar ontmoet, en gee meer besonderhede oor die vierings op Tweede Nuwejaar. Hy gesels met Faghri Abrahams van Odd Ball Concepts wat deel van die viering sal wees....more5minPlay
December 31, 2017Middag op RSG 1Ian Wessels illustreer die basiese verskil tussen mans en vroue deur middel van 'n paartjie se dagboekinskrywings op dieselfde dag....more4minPlay
December 31, 2017Middag op RSG 1Tweede Nuwejaar word elke jaar op 2 Januarie in die Kaap gevier. Dis 'n fees van kleure en klanke met die Kaapse Klopse wat Kaapstad se strate invaar. Ettienne Ludick is by Kaap Agulhas waar twee oseane mekaar ontmoet, en gee meer besonderhede oor die vierings op Tweede Nuwejaar. Hy gesels met Faghri Abrahams van Odd Ball Concepts wat deel van die viering sal wees....more5minPlay
December 29, 2017Middag op RSG 1Ian Wessels deel 'n staaltjie oor slim wat haar baas vang, en vertel van 'n dominee se preek wat lelik misverstaan word....more4minPlay
December 29, 2017Middag op RSG 1Ian Wessels deel 'n staaltjie oor slim wat haar baas vang, en vertel van 'n dominee se preek wat lelik misverstaan word....more4minPlay
December 28, 2017Middag op RSG 1Ian Wessels deel 'n paar grappies ten koste van mans… en vroue....more3minPlay
December 28, 2017Middag op RSG 1Dit is deesdae 'n groot tendens om gesond te eet, maar dit kan soms 'n bietjie duur raak, so wat staan jou te doen? Die eerste stap is om jou eie groente te plant, en te gebruik soos jy dit nodig kry. Hiervoor kan jy dalk 'n akwaponika-stelsel gebruik. Martin Headger het by Jan Vermeulen van MyBroadband gaan hoor wat akwaponika is....more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.